× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 days ago #242426 by zettie
Hallo julle

Ertjie 1 ek stem POAS dit kan nie skade doen nie.


Julle ek is vandag 3dpo en was lanklaas in my lewe so positief soos hierdie maand ek weet dit gaan werk. Ek het daai "So Close" book gedownload online en lees dit nou vir inspirasie dit is regtig `n wonderlike boek wat elkeen van julle moet lees. Die vrou het 9 IVF's gehad en is regtig inspireerend en sy praat en sê `n ding soos dit is. So hierdie boek is nou my tydverdruif om my deur hierdie 2WW tekry en myne is mos nou 17 dae plaasvan 14 omdat ek gaan wag tot die 4 OKT. lekker nawwek vir julle almal as ek nie weer inloer nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 days ago #242424 by Bytjie
Ertjie, ek hoop dis 'n BFP vir jou.

Amandatjie, enige nuus? Jou TWW is mos om.

As ek nie kans kry om weer in te pop nie, moet julle almal julle naweek geniet.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 days ago #242423 by ertjie1
Dankie julle

Ek sal maar more oggend as AF nie vandag opdaag nie.

Lekker naweek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 days ago #242422 by Chigozie10
Dit klink vir my baie belowend, veral as die spotting not nooit met jou gebeur het nie.

Dus reg pie op n stokie en laat weet ons wat gebeur.

Alles van die beste

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 days ago #242421 by Snoekie
Ertjie1,
Piepie op 'n stokkie. Dit kan implantation bleeding wees.
Sterkte...

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 days ago #242420 by ertjie1
More almal, vanuit `n baie koue kaap

Kan iemand dalk help, wil nie onnodig dr bel nie - my siklus is gewoonlik tussen 28 en 32 dae.
Gister (CD28) het ek baie ligte spotting gehad (wat `n 1ste keer vir my is), het nooit voorheen gespot nie. Het ook die verskriklikste maag krampe gehad.

Was ook voorheen op Fertomid, maar die laaste siklus het ek die generies gedrink (nie seker oor die naam nie). kan dit `n verskil maak omdat ek die laaste siklus van pille verander het.
Moet met die volgende siklus Femara drink vanaf dag 3-7.

Vandag (CD29) is alles weg, en geen teken van spotting nie. Maag voel net baie snaaks.

Jammer oor al die vragies!
Hoop almal het `n wonderlike dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 days ago #242412 by Chigozie10
More julle almal.

Dankie Lagogies dat jy ons vertel het. Ek kan net dink hoe vrouens moet voel, wat deur so iets gaan. Mag jy gessend bly.

Lekker dag aan almal van julle, en onthou moet nie moed opgee nie, geniet net die "bed dancing".

Baie liefde vir elkeen van julle.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account