× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 week ago #242311 by Bytjie
Ek sien nou eers ek's 'n gold boarder, van nou af gaan ek net een woord per post sit want ek wil nou 'n platinum boarder word :P

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242310 by Rakker

Bea wrote: Het enigiemand T ersia Albertyn se boek gelees - So Close? Wonder of ek dit nie maar moet aanskaf nie - sjoe NEGE IVF's voor sukses!


Sorry julle. Ek is 'n notorious roofkyker op julle thread... Ek post nie sommer nie, maar hierdie boek sal ek vir julle almal aanbeveel. Ek is in die gelukkige posisie dat ek nooit fertiliteitsprobleme gehad het nie, maar hierdie vrou se boek het my soveel meer insig gegee in julle ystervroue se jare lange stryd. Kry die boek. Ek dink julle sal so goed met haar kan identifiseer en haar storie gaan dalk so bietjie hoop gee waar daar niks meer is nie. Haar skryfstyl is van so aard dat jy nie die boek kan neersit nie.

Alexander (the Great) born 17 Feb 2009, now a little man:-)

Cherise born 20 April 2011, mommy's little angel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242309 by Bytjie
Hallo dames,

Zettie, BD dat die stof so staan ;)

Dellie, bly om te hoor dit gaan beter. Ja wat ons moet maar moedhou, uithou, aanhou en bekhou op die paadjie wat ons stap.

Bea, eks bly dat julle 'n PVA gaan bespreek.

Chrizzie, hoop dit beter met jou ook.

Stella, baie, baie geluk met die herdenking. Volgende jaar hierdie tyd is julle 'n mooi gesinnetjie van drie :) .

Hopeful & Debs, hoe gaan dit met julle en julle se pensies.

Amandatjie, toets jy die naweek.

Lagogies, hoe gaan dit, is daar al enig preggie symptoms

Bell, het daai heks al opgedaag.

Waar's die nuwe gesiggies dan so skaar, was hulle dan net besig met 'a hit & run'.

As ek iemand vergeet het, vra ek om verskoning.

AFM - moet eindie van die maand vir dr bel om 'n datum te kry wanneer hy die histeroskopie gaan doen, hy wil dit eers 6 weke na die miskraam doen.

Laat dit goed gaan met almal, lyk ons is almal maar 'n bietjie stil die afgelope tyd, seker oor al die negatiwiteit. Maar ek hoop dat ons sommer spoedig weer die thread sal rook.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242305 by Dellie
Goeie middag almal!

Bea en Chrizzie - ek is so jammer vir julle BFN! Groot drukkie vir julle!

Zarah - hoe gaan dit met jou?

Snoekie - so bly jy is nou ook weer op die "wagon". Ek hoop jy kry gou 'n BFP.

Zettie - geniet die BD-marathon.


Al die ander dames - wees gegroet!

AFM - Gaan okey met my. My gemoed is nog in my skoene en as ek myself kry, dan huil ek weer oor alles. Begin vandag weer met Provera en dan op dag 3 met Femara en inspuitings (weet nog nie watse inspuitings nie - dokter het laas gese menopur). Ek weet as ek die dag my BFP kry, sal dit al die hartseer en trane werd wees en sal ek van al die hartseer vergeet, maar dis so moeilik om op hierdie stadium te glo iets gaan werk.

Lekker daggie julle - dis vrek warm in Pretoria vandag.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242299 by Twinkle
Baie baie geluk met die 2 jaar!!! mag jul nog baie jare saam en gelukkig wees ... :heart:

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242298 by StellaK
dankie Bea :heart:
ek scan weer 30 Sept.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242297 by Bea
Stella, baie geluk met jou huweliksherdenking!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account