× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 months ago #242384 by Bytjie
Zarah, daar's niks fout met 'n drankie hier en daar nie. Sjoe hoe voel mens as jy 'n hele magnum wyn gedrink het. Ek het een keer 'n paar bottels rooi wyn gedrink en toe's ek lyk my vir drie dae aan een dronk :tmi: .

Ek sien nou eers vandag se datum: verlede jaar die tyd toe lê ek in die hospitaal en wag vir dr om 'n skraap te kom doen. Ai om te dink as als mooi verloop het sou ons babatjie nou ses maande gewees het. Die seer gaan nie weg nie, dit raak net meer verdraagsamer en mens leer om daarmee saam te leef.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #242381 by Zarah
hehehehe! Lekker lag ek nou Naomi! Ons katelknapies is omtrent dieselfde.
Ek het gedink die negatiewe IVF sal hom afsit, maar nee... uitgehonger!

Jong, daai saterdag van my BFN, het ek makro toe gegaan en n trollie vol drank gekoop. Toe sit ek daar en drink n MAGNUM KWV rooiwyn en huil poele trane..letterlik.. Daar waar ek gesit het, het sulke dammetjies gevorm op die grond... En toe is ek vreeslik siek die sondag en se nooit weer nie... maar Sondag wat verby is, het ek en ML by wynplaas gaan eet...toe drink ek maar weer n rooie :-)

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #242377 by Bytjie
Hi Zarah, hoe lekker om van jou te hoor. My katelknapie het omtrent aangegaan, hy't mos niks gekry terwyl ek swanger was nie :blush: en daarna was dit mos die miskraam. Oeh gelukkig werk hy vanaand, so nou kan ek bietjie rus :dry: :blush: . Ja ek vat maar net 'n lekker brag, dit was glad nie so erg nie :laugh: .

Ek is amper daar, mens herstel seker nie rerig van so iets nie. Ek vat dit maar een dag op 'n slag en die feit dat ek bietjie gekuier het, het ook seker gehelp. Ek het gesê ek is nou vir eers weer klaar met die drankies, maar toe vind ek uit dis Dinsdag Nasionale Braaidag - hoe nou gemaak :ohmy: .

Daar is maar nie 'n lekkerder plek as die Kaap nie ne. Veilig reis en WELCOME TO CAPE TOWN vir vanaand.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #242375 by Zarah
Goeie more dames

Hoe gaan dit met almal? Ek lewe nog darem. Sit in Alberton op die oomblik en HAAT dit! Dis warm en droog en asvaal. Vlieg vanaand terug na die Kaap van storms.

Zettie, ek sien jys omtrent besig :whistle: Hoop jy geniet dit. En dat jou BFP om die draai is en hierdie keer is jy A-for away al die pad 40weke!

Naomi, jy klink weer na jou ou self. Dis lekker om te sien. :heart: Hoe gaan dit met jou en DH (katelknapie) B)

Chrizzie, Bea.. Hoe gaan dit? Jammer as ek gemis het. Gaan julle weer probeer? En wanneer? Ek gaan vroeg 2014 weer probeer.

Stella, Lagogies, Debs, Hopeful, hoe gaan dit met ons pregnant fairies?

kayla en Amandatjie, geniet die vakansie.

Bell@, sterkte met die pille en AF sake. Soos Hopeful altyd se, n break is goed vir n mens.

AL die ander dames, ek mis julle en dink altyd aan julle. :heart: :heart: :heart:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #242373 by Bytjie
More almal.

Amandjie, dit klink so of jy klompie nuus het ;) .

Kayla, geniet die vakansie sonder internet, partykeer is dit net wat mens nodig het.

Bell, gee die pille so twee maande en as niks gebeur nie dan kan jy lekker vakansie hou Desember en dan weer Januarie voortgaan.

Zettie, is jy kapoet :tmi:

Al julle dames moet lekker werk en geniet die Donderdag.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #242371 by Amandatjie
Hello julle, ek update net gou. Ek is met vakansie en my foon is stukkend. Geen internet.
Ek is vrydag by die huis dan sal ek kom update oor als.

12 September 2015 BFP after ttc from 2008.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #242369 by kayla
Hi julle

Ek kom loer net in. Ek is op vakansie sonder internet. Ek leef nog en sal kom update sodra ek terug is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account