More dames,
Bea & Chrizzie, ek so verskriklik jammer oor julle BFN's. Ek hoop julle twee voel baie gou beter en dat julle sal voort stoom met die treintjie.
Snoekie, welkom trug op die byeboerwa.
Zarah, dankie vir die update.
Zettie, wat gebeur nou?
Andie, ons is nou in die TWW, jy vir jou DH SA en ek vir my histeroskopie datum. Voorspoed vir jou en die bleddie tyd sleep omtrent stadig verby.
Bell, hoop AF kom gou.
Amandatjie, hoe hou jy dit nog in jou TWW.
Hoe vorder die ander dames met hul siklusse.
Lekker werk vandag.
Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP