× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 week ago #242276 by Lagogies
Dellie en daar laat ek jou sowaar uit. Hoe gaan dit nou?

Cin wat het van jou geword? Jy seker nou in 2 ww fxfx

Nou hoop ek het ek almal

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242275 by Lagogies
Hopeful Debs Stella - sterte vir al die mensies met pensies! Kyk mooi na julle kosbare passasiers!

Zarah, Bea en Chrizzie die ivf is maar net emotional roaler coaster deluxe! Vat die tyd nodig, maar kom loer in.

Chrizzie vat so bietjie tyd want want met daai klomp eiertjies en infeksie is dit nie pret nie! Goeie nuus is sukses met FET's beter, dis is goedkoper en die stim is meer natuurlik en sagter op jou lyf. Hulle stim net vir lekker dik lining.

Zettie heeltyd speeltyd die week! Ek bid vir BFP want dis lang overdue.

Andie, nella en Kayla kom kuier bietjie ons verlang.

Chigozie sterkte vir die maand! Op watter dag is jy nou?





Naomi sterkte vir wag v histeroskopie

Amandatjie toets jy vrydag? Is 2ww lank?

Snoekie dis goed dat jy ons join. Hoop nr 2 kom sommer vinnig

Bell. Hoop AF kom gou

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242234 by Bea
Baie dankie julle, dit beteken baie. Ek weet ek hoef nie vir enigeeen van julle te verduidelik hoe hartseer ek is en hoe moeilik dit is om die trane terug te hou nie - selfs vandag nog - elkeen van julle weet presies hoe dit voel.

Ek sien die fs oor twee weke om oor die plan vorentoe te gesels. Omdat ek nie reageer op die medikasie nie en elke keer nog net een eiertjie gekry het, weet ek nie wat ons opsies is nie. Ek weet nie of daar nog enige opsies oor is vir ons met my eie eiertjies nie (ons gaan nie donor eggs oorweeg nie). Ek gaan maar probeer om net rustig te wees hierdie maand en die volgende twee weke en ek hoop regtig dat daar tog nog hoop is vir ons.

Any ways, ek wil niemand depress nie! Hoop julle almal het 'n heerlike dag verder!

Chrizzie, baie jammer oor jou BFN. Kon julle toe darem 'n paar embies vries? Die kostes sal dan seker aansienlik laer wees vir 'n FET? Sterkte xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242232 by Chrizzie
Hallo almal

Baie dankie, dis lekker om te weet mens is nie alleen hier in nie (alhoewel dit mos maar baie keer so voel)

Ek en ML het besluit om nou maar bietjie 'n breek te neem en eers weer ander goedjies te doen (en spaar!)

Lekker week vir julle!

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242219 by zettie
Chrizzie en Bea baie jammer oor julle slegte nuus moed hou julle.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242217 by zettie
More julle ons was die naweek in Shelley Point saam vriende en gisteraand het ek en ML somer in Langebaan oorgeslaap. Ek het nie gister die bloed gaan trek vir LH nie ons gaan maar net heelweek BD ek weet mos ek ovuleer so CD 19 ons gaan maar net op God vertrou. Ek gaan miskien net vanmiddag gou OPK's koop.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242216 by Snoekie
Chrizzie en Bea,

Ek is so ongelooflik jammer oor julle negatiewe uitslae. My hart is saam met julle seer. Groot stywe drukkie vir julle!

AFM,
Ons het heerlike weer hier in Pretoria gehad die naweek. Ons het lekker geswem en gebraai.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account