× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 week ago #242296 by Bea
Zettie, dit sal darem great wees as jy jou BFP kry - ek hou styf duim vas. Geniet die BD-marathon!

Bell - jip, ek is ook daar, en ek was al by al die fs'e - hulle is almal baie gaaf. Hoop AF kom GOU.

Chigozie, sterkte vir die nuwe maand, nuwe siklus.

Lagogies, hoe voel jy - het die wonderlike nuus nou al ingesink? Baie dankie vir jou woorde van bemoediging heeltyd x

Naomi, sterkte vir jou histeroskopie wat voorlê. Het jou bloedtoetse ens al begin?

Stella, wanneer scan jy weer?

Debs, ek sê dit altyd, maar sjoe, die tyd vlieg darem!

Hopeful, jy scan ook seker nou weer - jy scan mos elke twee weke?

Snoekie, ja, ek hoop regtig #2 kom sommer gou vir jou. Dit breek my hart dat ek nog nie vir my dogtertjie 'n boetie of sussie kon gee nie. En sy is nou op daardie ouderdom (3,5) waar sy VRA vir 'n boetie of sussie en dit is vir my so moeilik om haar te antwoord.

Amandatjie, is jy in die 2ww? Sterkte

Kayla, Nella - waar trek julle nou?

Hallo Andie, Zarah

Chrizzie, voel jy al beter?

AFM: Ek moet sê ek voel vandag vir die eerste keer beter. Ek klou maar net vas aan hoop. Het enigiemand T ersia Albertyn se boek gelees - So Close? Wonder of ek dit nie maar moet aanskaf nie - sjoe NEGE IVF's voor sukses!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242295 by Chigozie10
Dankie StellaK

Ek sal so maak. Ek probeer nou reeds om n afspraak te maak by die gynea so vir enige tyd na twee weke. Sy is altyd vol geboek.

Lekker middag vir almal :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242294 by StellaK
goeie more dames, (hehe dis eintlik seker al middag :P )

Bea, Chrizzie, Zarah, dink so baie aan julle. groot drukkie vir elkeen van julle

Zettie, geniet die BD. FXFXFXFXFX

Bell, hoop AF kom vinnig en dat jy 'n baie goeie siklus sal he.

Chigozie, geniet die BD wat voorle.

Lagogies, hoop jy voel nog goed en dat die MS jou nie te erg vang nie.
jy moet jouself mooi oppas.

AFM, ons is vandag 2 jaar getroud :woohoo: alhoewel daar baie drama was, het ons verhouding net sterker geword in hierdie laaste jaar. ek voel so geseend met my ML.
verder is ek net ongelooflik moeg die heeltyd.

julle moet almal 'n lekker dag he :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242285 by zettie
bELL@ ek is by Aevitas en by Dr. Siebert

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242284 by Twinkle
Hello ... tydjie vir personals...

Chigozie - baie sterkte vir jou siklus ...

Naomi - Waar trek jy nou met jou wag - nog net n week oor voor die histeroskopie?

Amandatjie - skoon vergeet van jou wat nog wag wanneer toets jy?

Snoekie baie sterkte met jou TTC vir #2 ... mag jy nie te lank wag nie.

Lagogies - hoe gaan dit?

Hopeful, Debs en StellaK hoop dit gaan baie goed met jul 2' B's .

Zarah Bea en Chrizzie dink so baie baie aan julle STERKTE !!! Ek het nie woorde nie en weet presies hoe julle voel...

Zettie sterkte met jou nuwe siklus, mag hierdie jou BFP siklus wees....

NellaK , Kayla en Andie hoe gaan dit met julle?

AFM - ek is nou klaar met Provera en wag nou vir AF is baie rustig op die stadium hoop eintlik sy kom en gaan voor die lang naweek !!! Maar ja wil nie teveel hoop nie want lyk my as my hoop te hoog is kom die teleurstellings hiehie...

Sommer so vir intresantheid wie is almal by Prof Siebert hulle?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242282 by zettie
More julle.

Ek behoort more op die laatste teovuleer en dan as ek 14 dae tel sal dit op die 2de OKT ek gaan wag tot die 4de om tetoets die 4 de sal dit `n jaar terug wees wat my seuntjie op 20 weke oorlede is so ons hoop vir goeie nuus op daai dag terherhinnering aanhom. FX FX FX

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242281 by Chigozie10
Hi Lagogies.

Ek is nou op CD5.

Alle sterkte met almal die maand.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account