× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 week ago #242335 by zettie
Ek het vannaand my positief op my clearblue OPK gekry so dit is game on.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242333 by nellak
Hi Dames!

Jammer dat ek so skaars is. My base van JHB is in die Kaap vir die week, so dit gan ROF

Ek gaan more by die werk deur al die post lees en personals doen, dis so moeilik van die foon af. Wil nie vir Zettie se ek kruis alles wat ek kan vir die BFP vir jou die 4de Oktober. Dit sal amazing wees xxx

AFM. Ek is nou op CD 11, en behoort Sondag te ovuleer. So die naweek is die BD marathon. Lol!! En dan was Manlief nog so oulik om vir ons plek te bespreek by n Kothuis in Paternoster vir die naweek. Ek het sommer maandag verlof gevat!

Hoop dit gan goed met julle almal. Dink baie aan almal op die blad en dat ek weet ons nog almal daai BFP sal kry xxxx

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242326 by Lagogies
Mommy2014 join ons op may 2014 thread. Daar is klomp mammies van mei 2014. Jy gaan lekker saamgesels.

Hierdie is eintlik thread vir ouens wat bietjie sukkel, so join ons daar!

Stella geluk met huweliksherdenking

AFM Is soms kramperig, soms queasy en boobs gevoelig. Ek kan nie meer wag nie en sonar is soooo ver

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242317 by Chigozie10
hi mommy2014

Baie geluk aan preggie life. Dit is so n seening,

Baie welkom hier by ons, baie lekker groepie dames hier, ek geniet dit baie.

Se vir ons het jy probeer vir no:2 of het dit maar net gebeur. Ek het n 5 jarige dogtertjie, ek probeer nou vir nommer 2.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242314 by Twinkle
Baie geluk met die 2 jaar Stella - mag jul nog jare se geluk saam he...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242313 by mommy2014
Hi almal ek is nuut op die blog en wonder of ek kan saam gesels. Ek is swanger met my 2de baba. My eerste is 'n dogtertjie haar naam is mieke en sy is november al 4 jaar oud. ek het laasweek uitgevind dat ek swanger is en is ek vandag 6 wekies met baba nommer 2. :)

MOMMY2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242312 by Chigozie10
Baie geluk Stella.

Geniet elke oomblik. Mag julle baie jare saamhe. :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account