× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 6 days ago #242411 by Bytjie
More dames, dis koud en nat in die Kaap van storms.

Lagogies, dankie dat jy jou storie met ons gedeel het. 'n Mens vergeet partykeer dat daar ander is wat al dieselfde of nog erger as jy deurgemaak het.

Amandatjie, ons wag in spanning vir jou.................................

Bea ek hou duim vas dat daar nog sommer baie kanse vir julle is.

Wat het dan van ons ander maatjies geword?

Lekker dag vir almal.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242409 by Bea
Hi almal, 'skies ek sit in die warm PE vir werk en vlieg moreoggend ook terug na die Kaap van Storms! Ek sien die FS vlg Maandag om te hoor of daar nog hoop is - ons wil baie graag nog n IVF doen vlg siklus. Ons is vlg maand tien jaar getroud!!! Maar ons kan nie eintlik iets beplan nie, want as ons weer IVF doen sal ons dan besig wees met behandeling - ons sal sommer n dag of twee voor die tyd iets spesiaals beplan.

Ag julle, my hart gaan regtig uit na elkeen van julle hier wat al 'n baba verloor het. Ek hoop dat elkeen die vreugde van moederskap sal ervaar xxx

Zarah, was jy toe by die sielkundige? Januarie is om die draai vir jou vlg IVF.

Lekker slaap almal xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242407 by Lagogies
Zarah ek is sooo bly jy klink beter.

Naomi lank terug toe ek nog mooi en jonk was het ek miskraam gehad op 16 weke - baba het ophou groei op 13 weke. Baba was nie beplan nie, was al 5 jr getroud. So eers was ontnugtering om swanger te wees op die pil. Toe ons begin uitsien na baba verloor ons hom. Dit was seuntjie. Alles aan hom was perfek . Hy het in die palm van my hand gepas. Ek kon nie ophou kyk na die perfekte mensie nie. Elke vingertjie en toontjie was daar. Elke jaar 11 Des dink ek daaraan. As ek miskien nie oplet na die datum nie, kom ek agter daar is net eenvoudig iets fout. Ek is sommer net depressed. Die onderbewussyn vergeet nie. Daardie mensie is vir altyd deel v jou en jy vergeet nooit.

Toe ek die baba verloor vertel my ma my my ouma het 2 babas voltermyn gedra wat doodgebore is. Ek kan nie indink om so iets deur te maak nie. Dis seer om n baba te verloor. Iets wat ek wens nooit met enige vrou gebeur nie..

My een vriendin se due date was net week voor my, ook n seuntjie. As ek hom sien wonder ek hoe my seuntjie sou wees. Dit was bitter moeilik om die ooievaars by te woon, hulle geluk te wens, maar ek was bly dat hulle baba is ok.

Zettie ek weet hoekom jy so stil is, jy jaag manlief rond :blush:

Amandatjie en kayla geniet die vakansie en dink aan werkendes!

Chigozie sterkte v nuwe maand. Hoop dis BFP maand v jou

Hallo almal! Kom update bietjie!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242392 by Chigozie10
Jy is reg daai feeks, maar sy gaan sien wat ons met haar maak. Sy gaan ooit spyt wees sy het met ons gemors.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242391 by Bytjie
Chigozie, daai feeks is anders jong, wanneer sy moet kom, verskyn sy glad nie en as sy nie moet kom nie, dan's sy's sommer vroeg van voorbarigheid. Maar ons almal gaan haar nog haar gat laat sien, gee kans.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242388 by Chigozie10
More julle

Hoe lag ek nou lekker aan julle, ag dankie julle vir die updates.

Ek het AF vrydag verwag, en daar was n party by die werk, en ek dink toe as AF nie kom nie gaan ek nie saam party nie. Maar toe kom AF :angry:

Toe dink ek ek gaan nou maar n wyntjie geniet.

Ons gaan almal happy wees wanner ons BFP kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242387 by Zarah
Ai Naomi, ek is so jammer vir die verliese wat jy gehad het. EK se altyd vir ML, ek sal liewers so sukkel as om n baba te verloor. Ek dink nie ek sal dit oorleef nie...

Nee jong, ek kon nie daai magnum klaar maak nie...so biekie meer as helfte gedrink en toe sit ML my in die bed...glo my, ek was nog steeds dronk toe ek daar wakker word.

Wat ek wel besef het, is dat drank nie help nie. Die seer en hartseer is nog steeds daar PLUS n kopseer!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account