× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 week ago #242179 by Chrizzie
Sjoe dis mooi storie,Lagogies!

Nounet vir bloed gegaan,suster sê sal teen half1 weet. Gaan nou maar rugby kyk saam ML en rustig wees by huis.

Bea,sterkte! Saam met jou in die bootjie vanoggend!

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242178 by Debs
Wow lagogies dis darem wonderlik!! So bly vir haar!!
En groot jay vir jou beta wat mooi klim!!!! Voor jy jou oe uitvee is jy 10 wekies en is dit scan tyd oeee!!!!!! :D

Bea en Chrizzie ek dink heeldag aan julle hoor en hou elke ding gekruis!!!

Afm: gaan maar net rof op die oomblik en ek sukkel met slaap en lightheadedness en klere!!! Hehehe!! Drs afspraak het goed gegaan, als lyk mooi en seuntjie growi mooi soos hy moet. Weeg al 380g! Sjoe!! :D

Mag dit n baie mooi en lekker dag wees vir elkeen xxx

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242177 by Lagogies
Zettie ek is bly jou folles groei! Ds amper amper groot genoeg!

Bea en Chrizzie - moenie my heeldag laat wag nie. Kom update gou.

Ek wil net gou vir julle di storie van hoop vertel.Ek was gister by my vriendin. Sy is in 2002 getroud op my troudag en ek het die heildronk ingestel. Ons is baie goeie vriendinne. Sy was omtrent 31 op daai stadium. Vir 6 jaar het daar absoluut niks gebeur nie. Omdag sy reeds al oor 30 was en haar vriendinne almal kinders gehad het het het sy nie eers op voorbehoeding gegaan nie want hulle wou dadelik swanger raak. Op 'n stadium het ek gese sy moet net vir checkup by gyne gaan om seker te wees alles is reg. Alles was in orde. Haar man het net eenvoudig gese hy gaan nie vir SA of enige hulp gaan nie. What will be will be. (Not very supportive). Toe eventueel is haar eersteling gebore 5 jr terug. Sy was 37. Hulle besluit toe geen voorbehoeding. God sal voorsien as daar n sibling moet wees. Paar mde later was sy swanger mt nr 2.(hulle verskil 17 mde) Sy is nou 42 en sussie is oppad. Boeties is nou 5 en 3.

Vir 6 jaar met baie probeer -geen kids nie. Dan 3 in vlge 6 jaar, natuurlik sonder hulp. Ek is soooo bly vir hulle. Ons ht regtig gedink op stadium sy gaan nooit kindertjies he nie. Ek en sy het dikwels oor hartseer van haar kinderloosheid gepraat. Ek is so bly vir hulle oor hulle 3 geskenke v bo.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242170 by zettie
Hallo julle skuus ek update nou eers my follie het gegroei vanaf 12mm na 15mm spuit more weer fostimon ek trek bloed vir LH van sondag af.

lagogies bly jou telling klim mooi.

Zarha bly jy het `n plan sterkte daar.

Die res hallo en lekker naweek vir julle almal.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242163 by nellak
Widget ek sien nou eers jou post. Baie dankie dat jy jou storie gedeel het.

Metformin en Glucophage is dieselfde pille. Ek is op 500mg 2keer n dag, oggend en aand. Ek sien volgende week n dieetkundige net om my nog so bietjie te help. Maar ek is redelik bewus van die goed wat ek nie mag eet nie. Ek is nie met PCOS gediagnoseer nie, ek kry elke maand my maanstonde en was nog altyd baie gereeld. Ek moet oor 3 maande terug gaaan na hom toe dan sal hy die sitsuasie evalueer oor my dosis. Hy se baie mense raak wel swanger as hulle net op Metformin is.

Ek is baie bewus dat dit nou n leefstyl verandering is en dat ek nou 3 gesonde maaltye met snacks inbetween moet eet. Ek het gewoonlik eers geeet as ek in die aande by die huis kom! Aangesien ek n Rep is, is dit moeilik want ek is basies heeldag op die pad. Maar ek sal dit maar nou net moet doen.

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago - 13 years 1 week ago #242156 by Bea
Zarah, bly jy het 'n nuwe PVA. Ek hoop dit is nie weer nodig vir 'n lap nie, maar dat die pil die ding sal doen vir jou. Ek is so gatvol vir laps en hoop ek hoef nooit ooit weer een te kry nie, maar nou ja... met graad 4 endo weet mens net nooit. Lekker "rus" tot dan xxx

Zettie, kom update - jy het mos vandag weer 'n follie scan gehad? Het daai tweede een toe bietjie saam gegroei?

Chrizzie, hoop jou blaasinfeksie is sommer baie beter vandag - sterkte vir môre se toets vir jou ook.

Chigozie, jammer oor jou BFN - ek hoop die vlg siklus bring vir jou 'n positief.

Lagogies, bly jou telling het mooi geklim! En soos Hopeful sê: mens weet nooit!

Nella, klink of jy lekker raad gekry het - als klink baie positief.

Hallo Stella, Snoekie, Hopeful, Bell, Dellie, Andie, Kayla - ALMAL!

AFM: Dankie vir almal se wense vir die toets môre - ek sal kom update. Ek hou maar 'n oop gemoed.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 week ago #242143 by Chigozie10
AF het haar koppi uit gesteek vandag. So ek kyk maar vir my volgende siklus.

Stekte aan almal wat toetse doen en ons soek daai 10 BFP, hoop ek is ook een van hulle.

Lekker dag en naweek vir almal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account