More Almal,
Zarah vet drukkie vir jou ek dink elke dag aan jou!!!
LOL Lagogies moet nie te gou praat nie myne het ook net effe meer as verdouble en ek dog toe ook dit kan nie n tweeling wees nie wad dit het nie darsties geklim nie. Ek het ook nie n sky high bhcg gehaad met die eerste toets nie ( was 116 ) en Snoekie sin was 120 so ek het ook gedink dis n goeie indikasie van net een babatjie heheheh ons almal weet hoe dit eindig hehehe!!!! So don't count your chicks before they hatch.
Net nog n ding wat ek wens die dokters het vir my voor die teid gese. As net een emby implant ( soos in my case het ons twee in gesit en een het implant en die ander een het afgekom. Die een wat inplant het het toe gesplit ) gebuer een van twee dinge.
1. Die embie wat nie implant het nie word herabsorbeer in jou lyf en alles is fine
2. Die embie wat nie implant het nie word afgeskei. Ek het bloeding gehaad op 5 weke 1 dag en dit was die die bangste wat ek in my lewe nog was. Dit toe uit gedraai dis seker net die ander embie wat afgesky word. Met enige bloeding of selfs bruin CM BEL DADELIK JOU DOKTER maar wees voor beryd dat dit dalk kan gebuer
Skuus ek doen nou nie veel ander personals nie. Bea en Chrizzie voorspoed vir toets more!!! En ek het ook NIKS anders gevoel nie net my borste was seer maar soos jy se dis van die cyclogest
Iemand het genome ons soek 10 BFPs!!!!!!!!!!!!! Ek skree steeds vir dit!!!!!!!!!
Lekker naweek vir julle!!