× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 weeks ago #242119 by nellak
Hi Dames!

Jammer ek was so stil die afgelope tyd! Maar dit gan dol by die werk.

zettie, ek hoop daai follies groei mooi!

Lagogies , sterkte vir die toets more!

Chrizzie, ek hou duim vas vir jou BFP!! Hehe

Kayla , watse siklus dag is jy nou? Dink ek en jy is so om en by dieselfde. Ek is nou CD6

Dellie , jammer oor jou BFN. Groot druk!

AFM, ek was Maandag by die dokter , het met hom gepraat oor ons wat al vir so paar maande probeer sonder sukses.Hy het my vir bloed toetse gestuur en dit het posetief terug gekom vir Insulien weerstandigheid. Dit het mos te doen met PCOS. Alhoewel ek nie PCOS het nie. Ek was vreeslik hartseer maar is nou beter. Hy het verduidelik dat omdat ek Insulien weerstandig is dat dit kan wees waarom ek sukkel om swanger te raak. Ek het nou n gesonde eetplan en moet omtrent 15Kg verloor. Ek is ook nou op Metformin 2keer n dag wat blykbaar help met gewigsverlies en ook om swanger te raak.

Weet iemand dalk iets van Metformin??

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #242115 by Twinkle
Ai Dellie - baie sterkte vir jou ... GROOT GROOT drukkie

Hoop dat die volgende siklus vir jou sal uit werk...

xxx

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #242114 by Bytjie
Ai Dellie, so jammer om te hoor, maar gelukkig het jy sommer 'n PVA gekry ook. Voorspoed met die provera.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #242107 by Dellie
Hallo al julle pragtige dames!

Ek is jammer ek kom update nou eers - ek is maar baie hartseer! Ek het al maandag getoets - BFN!

Dr het nou weer provera voorgeskryf - dan weer op dag 3 tot 7 Femara. Maar hierdie keer gaan ek inspuitings ook gebruik en ons doen KI.

Lagogies - ek is so verskriklik bly vir jou! Ek wens vir jou 'n baie gesonde en spesiale swangerskap toe! :heart:

Chrizzie en Bea - ek hou duimvas vir julle!xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]
The following user(s) said Thank You: Lagogies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #242105 by Twinkle
Chirzzie geniet die koek en tee vanmiddag vir ML se verjaarsdag....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #242104 by Twinkle
hi Chrizzie

Ek kan nie regtig agter kom dat ek anders is nie het maandag bietjie goor gevoel maar weet nie of dit kan wees van die Provera of nie ... hoop net dit doen iets want laas maand op die Fertomid was ek so verlig dat daar geen "simptome" was nie maar toe het dit ook nie gemaak dat ek ovuleer nie ... so verkies amper simptome nou dat ek weet daar "gebeur" iets...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 weeks ago #242103 by Chrizzie
Hi almal


Bea, ja ons toets Saterdag. Ai, ek voel nie juis anders of iets nie, so ek weet nie... Te bang om te POAS!

Lagogies, ek is seker daai toets gaan more perfek wees.

Hopeful, hoop jy voel al beter?

Kayla, nou kan jy ook weer aan die gang kom!

Zettie, baie bly oor jou follies!

Chigozie, hou moed! Dalk kry jy goeie nuus saam met my en Bea!

Bell, hoop dit gaan ok met die Provera? Dit het my gewoonlik nogal "moody" gemaak :)

Hoop dit gaan goed met almal verder?

Ek is 'n onderwyser, so dit gaan maar dol by die skool op die oomblik, want skole sluit volgende week. Ons almal maar besig met die Nasionale Assessering.
Die blaasontsteking is baie beter. Is maar spyt ek moes antibiotika drink alhoewel Dr gese het dis ok. Ek voel nie regtig anders nie, borste is maar seer, maar dis seker van die progynova en cyclogest. Ek wil ook nie POAS nie! Ek is te bang!! So ons wag maar tot Saterdag.
ML verjaar vandag, so ons kry klomp mense vir koffie en koek vanmiddag. Help bietjie om die aandag af te trek...

Lekker middag!! :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account