Hallo almal, hoe gaan dit met julle.
Welkom aan die nuwe gesiggies.
Zettie, hoop daai follies van groei mooi. Gaan julle KI doen as als goed lyk more.
Bea, voorspoed met die 2 slapies en die toets Saterdag.
Chrizzie, hoop die infeksie is beter en ek hoop jy kry ook jou BPF Saterdag.
Dellie, kom update asseblief.
Debs, hoe was jou scan gister en jou ma was seker baie bly.
Hopeful, weet jy nog verseker die geslag nie?
Stella, hoop die swangerskap behandel jou nog goed.
Lagogies, voorspoed met die bloed toets more, wanneer is jou eerste scan.
Andie, so ons is altwee nou in die 3WW. Ek hoop dat die uitslae beter is.
Snoekie, sy's te pragtig en die koek is mooi.
Bell, Kayla en al die ander, hoe gaan dit.
Ons het mooi dae in die Paarl, dit net nog vrek koud.
Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP