× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 weeks ago #241441 by Lagogies
Hulle het gese ek kan pynpille vat, maar het glad nie seer gehad nie.

Jy kan miskien bietjie bloei - vat net die nodige.

Ek moet se dit was beter as wat ek verwag het.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241440 by Lagogies
My FS doen dit in spreekkamer. Dormicum ( date rape drug) en petidine. Ek was glad nie in teater nie en geen narkose nie. Is nogal dankbaar daarvoor. Ek is 6 uur gedoen en 8 uur was ek reeds tuis.

Ek het die res v oggend geslaap teen 12 uur goed gevoel opgestaan iets geeet en toe rustig gelees.

Die suster se hulle doen dit 5 jaar al so. Miskien moet ek byse dat die lab in praktyk is en embrioloog is daar en dit werk goed omdat alles bymekaar is.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241439 by Bea
Chrissie, ja pantoffels en kamerjas want jy moet teater toe stap - is jy ook by V P? En iets om te lees. Gaan toilet toe net voor die teater sodat jy nie na die tyd n piepie het nie en net lekker kan slaap. Die diep sedasie is regtig net soos lekker slaap. Toe ek wakker word in die kamer het ek verskriklik maagpyn gehad maar hulle het dadelik vir my pynpille gegee en toe het ek gou beter gevoel. N uur of wat later toe my man kom was als verby en het ek niks gevoel nie. Ek het die vlg dag gaan werk. Sterkte vir more!!!

Lagogies dis wonderlik!! So bly vir jou en ek bid saam met jou vir daai twee embies!!

Bell, hoe voel jy? Seker al lekker opgewonde!

Zettie, yay, laat die wiele begin draai!

Andie, ek sal vanaand kyk na die video.

Lekker aand almal. x

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241437 by Chrizzie
Dis fantasties lagogies! Dis wonderlik!

Sterkte vir almal wat more scan!

Ek wil gou almal se raad vra wat al vir ivf was. Wat neem mens saam vir aspirasie? Ek is net gesê om pantoffels en kamerjas te neem. O ja en boeke om te lees. Voel mens sleg na die tyd en is jy die volgende dag weer ok? Ek bid regtig dat die follies iets in het en dat daar genoeg embies kom!

Lekker aand almal!

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241436 by Twinkle
Dit is wonderlike nuus Lagogies :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Pas jouself baie mooi op!!!

Is baie bly saam met jou ... :heart:

Julle wat more gaan vir scans mag ons almal goeie nuus more kry ... die wiel het gedraai die goeie nuus begin nou in rol.... vingers gekruis vir ons 10 BFP !!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241435 by Lagogies
VERRASING!!!

2 embies terug geplaas!! :woohoo: :woohoo:

Eiertjie A wat Embie A geword het is pragtige graad 4 embie. Dag 2 met 4 selle, perfekte embie!

Eiertjie B was bietjie onvolwasse en is 12 ure later bevrug. Pragtige 2 sel embie wat dag 1 is omdat dit later bevrug is! Perfekte 2 sel embie.

Nie een van embies het enige fragmentasie nie!

Prys die Here vir beautiful embies - hulle is soooo pragtig ek is hopeloos verlief op die 2! My hartjie het nou net 2 punte bygekry! :heart:

:woohoo:

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241434 by zettie
Ok klink my ek kan weer begin saam gesels ek spot so hopenlik is AF more hier :)

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account