× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 weeks ago #241432 by StellaK
ai Andie, nou sit ek en grens hier by die werk.
dit is 'n baie inspirerende video. dankie dat jy dit met ons kom deel

baie liefde vir elkeen van julle
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241430 by Andie
Ek wou net hierdie video met julle almal deel want ek weet as daar enigeen is wat sal verstaan hoekom ek so 'n MOERSE knop in my keel het nou, is dit julle...



x

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241424 by Twinkle
Hallo julle

Zettie hoop AF kom asap vir jou ... xxx

Chrissie sterkte vir more !!! xxx

Dellie welkom en sterkte met jou 2WW ...

Hello aan al die ander ...

BEA so bly dit het so maklik gegaan ... sterkte jong!!!

Sjoe hier reen "sous" dit behoorlik weer!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241421 by Bea
Stella, dis amazing - so kosbaar!

Zarah, nog net nege slapies dan kan jy toets!!

Zettie, hoop sommer AF kom gou dat jou nuwe PVA kan afskop. Geluk met jou niggie se tweeling, hoop hulle tyd in die NICU is nie te lank nie.

Naomi, hoe laat gaan jy dokter toe? Sterkte!

Dankie Andie, ja-nee kyk, met my eerste IVF het ek daai info oor en oor gegoogle - net jammer daar is nie info oor Dag 2 terugplasing nie!

Chrissie, hoe voel jy vandag? Sterkte vir jou aspirasie more?

Lagogies, hoe hou jy dit nog uit?!

Dellie, sterkte vir jou 2ww!

Hallo Kayla, Hopeful en almal. Hoe gaan dit?

AFM: Ek het vanoggend toe MYSELF ingespuit!! Oh my word julle, dit was sommer BAIE MAKLIKER as wat ek gedink het. Mens voel nie eers die naald as dit ingaan nie, dis wanneer mens die vloeistof begin indruk dat dit soos 'n stekie voel. En ek het myself TWEE KEER ingespuit! Ek moet môre weer. Môre is my CD12 scan en dan sal ons hoor wanneer aspirasie is.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241420 by zettie
hallo julle skuus ek is bietjie MIA ek lees alles en is bly saam almal vir hulle follies wat so mooi groei.

Stell ook baie bly en opgewonde vir jou.


AFM: niks nuus nie ek wag vir AF om optedaag :S Oja niggie se tweeling is gister oggend gebore hulle is gesond nog in ICU omdat hulle 4 weke vroeg is.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241419 by Bytjie
StellaK, dis jou baba se heeeeeeelllllllllllllllll eerste foto, maak nie saak of dit bietjie dof is of nie, 'n mens kan hom sien.

Zarah, my suster se meisiekind (sy's nou 15) sê nou die dag vir my ek's outyds omdat ek saam sing met VH1 80/90. Haai wat dink die kind ek's 'n fosiel :laugh: . En jy kan maar ophou tel en dink aan POAS, hier's 'n hele klomp kwaai anties wat jou gat gaan laat brand as jy vroeg toets ;) . Dis net die mense langs die rivier wat ontruim is dink ek. Maar ek's nog veilig op hoe grond.

Ja Zettie hoe ver is jy nou in jou siklus

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241405 by Zarah
Halo almal

Stella, dis darem awesome om daai babsie te sien.

Naomi, ek hoor daar is mense ontruim. Is jy darem ok waar jy bly? Laat weet wat Dr se asb.

zettie, hoe gaan dit?

Hi Dellie! Lanklaas van jou gehoor. Sjoe, die Femara werk darem goed met jou! Hier kom nog n 2-ling!

Bea, my aspirasie was ook CD14. Dit hang maar als af hoe die follies groei.

Lagogies, hoe gaan dit nog met my ander IVF maatjie?

Ek mis nou baie dames, jammer! Dis moeilik om deesdae by te bly.

AFM: Dag 1...tick tock! Haha! Ek geniet maar die tyd by die huis. Besig om groot pot groente sop te kook. En verder luister ek VH1 ou musiek en dans vir die honde :laugh:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account