× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 weeks ago #241385 by StellaK
Bella, dit sal net fantasties wees as ons 10 BFP's kry!!!
ek hoop saam daarvoor.

Dellie, bly om weer van jou te hoor. sterkte vir die 2ww. hoop regtig jy kry ook goeie nuus.

aand die IVF treintjie, dink aan julle :heart:

Hallo aan al die ander dames

aangeheg is my sonar fototjie, dit is maar bietjie onduidelik

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241376 by Bytjie
More dames,

Dis darem besig op die thread ne.

StellaK, so bly jou scan het mooi afgeloop en dat jy baba se hartklop kon sien. Jy moet die scan fototjie opsit.

Dellie, positiewe denke. Ons wil 'n rekord opstel met die BFP's die maand. Voorspoed met die TWW.

Chrizzie, sterkte vir more.

Julle oorweldig my nou met al die scans en follies en aspirasies. Kan glad nie als onthou nie, maar ek weet ek het baie positiewe goed gelees. Voorspoed vir julle almal met wat julle ook tans besig mee is.

Mense ons is besig om weg te spoel hier in die Paarl.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241375 by Andie
Ek het vir julle IVF anties die gan steel op 'n ander forum... :evil:

What happens after a 3 Day and a 5 Day Transfer


3-DAY TRANSFER:
1dpt ..embryo is growing and developing
2dpt... Embryo is now a blastocyst
3dpt....Blastocyst hatches out of shell on this day
4dpt.. Blastocyst attaches to a site on the uterine lining
5dpt.. Implantation begins,as the blastocyst begins to bury in the lining
6dpt.. Implantation process continues and morula buries deeper in the lining
7dpt.. Morula is completely inmplanted in the lining and has placenta cells & fetal cells
8dpt...Placenta cells begin to secret HCG in the blood
9dpt...More HCG is produced as fetus develops
10dpt...More HCG is produced as fetus develops
11dpt...HCG levels are now high enough to be immediately detected on HPT


5-DAY TRANSFER:
-1dpt ..embryo is growing and developing
0dpt... Embryo is now a blastocyst
1dpt....Blastocyst hatches out of shell on this day
2dpt.. Blastocyst attaches to a site on the uterine lining
3dpt.. Implantation begins,as the blastocyst begins to bury in the lining
4dpt.. Implantation process continues and morula buries deeper in the lining
5dpt.. Morula is completely inmplanted in the lining and has placenta cells & fetal cells
6dpt...Placenta cells begin to secret HCG in the blood
7dpt...More HCG is produced as fetus develops
8dpt...More HCG is produced as fetus develops
9dpt...HCG levels are now high enough to be immediately detected on HPT

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241374 by kayla
Goeie more julle almal

Lyk my ons het exciting tye wat wag in die groepie.

Hoop julle dag is baie lekker. Dis amper vrydag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241371 by Andie
More julle!

Chrizzie, geluk met die baie follies en sterkte met die ET.

Welkom terug Dellie. Ek hou styf duimvas dat jy jou BFP die maand kry. Met so baie mooi follies en so baie BD klink die kanse goed!!

Lagogies, ek dink nie ons sal IUI met die gevriesde sperms nie. Dokter het mos gesê dat as die SA baie beter is in Oktober as wat dit nou was, dan sal ons voortgaan met IUI. Maar as dit nie veel verbeter nie (of, behoede my, dieselfde bly) gaan ons eerder aanbeweeg ICSI toe. En ek dink amper dit is die pad wat ek wil kies, maak nie saak wat die SA sê nie. Ons albei besef dat ML se sperms maar eintlik baie swak is en dis net soveel stress elke keer. Ek sê jou, toe daai dokter ons Donderdag bel om te sê hulle kon nie genoeg sperms kry vir die IUI nie, het ek gevoel hoe val my gemoed tot binne in my skoensole. So ja, baie gegoogle al.

Zarah, Naomi, Bea, Stella, Hopeful, Bella, Lalie, Debs... en ek mis iemand.... Hallo julle!!

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241370 by Lagogies
Dellie welkom terug!

Fxfxfx virBFP vir jou. Bell se juis ons mik vir 10 BFP s die maand!

Ek en jy toets omtrent saam want my ER was ook Dinsdag!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241369 by Dellie
Goeie more almal!

Ek was vir baie lank MIA maar ek het elke dag almal se posts gelees.

Zarah, Chrissie, Bea en almal wat besig is met IVF - baie sterkte en mag elkeen van julle 'n BFP kry!

StellaK - so bly jou scan het goed gegaan - ek dink dit moet een van die beste en mees spesiaalste ervarings ooit wees om jou baba se hartkloppie vir die eerste keer te hoor! So bly vir jou!

AFM - ek het hierdie maand met 'n nuwe siklus begin na die ovarian drilling en laparoscopy. AF het gekom en vanaf dag 3 tot 7 het ek Femara 2.5mg gedrink. Ek het nie baie moed gehad dat dit sou werk nie want die dosis het vir my baie min geklink. Snoekie het my gerus gestel en sowaar het die Femara hierdie maand baie beter gewerk. Fertomid het nooit vir my gewerk nie - ek het nie 'n enkele eiertjie daarop gehad nie. Op dag 10 het ek my eerste scan gehad en daar was 6 dominante follies. Hulle was so by die 11mm op daardie stadium. Maandag was ek dag 14 en was weer vir 'n scan - daar was omtrent 3 of 4 baie groot follies Dr het gese ek moet dadelik spuit so toe spuit ek myself maandag 10uur die oggend met Ovidrel. En moet BD vanaf maandag tot more elke dag en daarna net elke 2de dag tot die 1e Sept. Ek het Dinsdag middag 'n positiewe OPK gehad. Gister middag was dit ' n negatiewe OPK. Gister middag so by 1uur toe ek badkamer toe gaan, was daar 'n klein (soos in net 'n druppel) pienk bloed toe ek vee. Niks verder nie. Weet nie wat dit was nie? Bietjie vroeg vir implantasie bloeding.

Ek gaan vanmiddag weer Ovulasie toets. Maar ek vermoed ek het dalk gister geovuleer. Het vandag net sulke krampies en so nou en dan is my eierstokkies bietjie gevoelig nog. Nog tot gister pyne in my eierstokke gehad.

So ek is nou ook in die 2ww. Julle, ek bid so hard dat dit hierdie maand werk! Die dokter is baie positief maar ek sit nie my hart daarop nie - ek wil nie te positief raak en dan gebeur niks nie. As dit nie nou werk nie, doen ons volgende maand die IUI. Ek beplan maar om so by die die 12e of 13e September toets (bloedtoets).

Lekker dag vir almal.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account