× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #241368 by Bea
Lagogies wil net baie sterkte se vir jou terugplasing more!!

Chrissie, dis great dat jy so baie het - hoop almal bevrug mooi en dat jy frosties ook sal he. Sterkte vir Vrydag!

Ek weet nog nie wanneer my aspirasie is nie - waarskynlik Sondag (CD14) of Maandag (CD15). My vorige ER was op CD15, maar Vrydag sal ons n beter idee he.

Naomi, sterkte vir jou afspraak by die gynae - hoop jy kry antwoorde en n nuwe PVA. x

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241367 by Lagogies
Chrizzie. Dit klink baie goed. Sterkte vir vrydag! Dis glad bie so erg nie. Hopeful is reg as sy se die medikasie maak siklus vinniger. Ek is geaspireer op cd12 en het al met iui paar keer op cd11 geovuleer ( juis maand wat ek swsnger geword het. Die een maand was my eiertjies oorryp op dag 10 (30mm plaas v 18 - 22 mm) so wees gerus jy gaan baie he en vries ook.

Andie ek kry nou nie die website nie. Meeste se fresh of frozen is dieselfde. Ek het toe gaan oplees oor sukses vlakke van isci omdat dit voorheen gedoen is uitsluitlik wanneer mans probleme het. Omdat dit hoer sukses het word dit deesdae meer gebruik. Die stuk waarna ek verwys se toe spesifiek wat hulle doen om beste spermpies te kies, sodat infertiliteit nie oorgedra word nie. Die bottomline is waar daar nie erge probleme is nie is die suksesse dieselfde, want hulle kies spermpies wat goed lyk. Waar daar baie, baie min is help vries omdat beste oorleef. Ek dink in elk geval dit vat stress v man af en is goeie idee. Dan kan ML mooi na jou kyk die dag v aspirasie.

Bell bly jy is positief 10 Bfp klink vir my goed! Dan begin ons n pregnant by month!

Bea weet jy wanneer ER is?

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241363 by Hopeful
Chrizzie, jy moet onthou dat met IVF het ons wat hulle noem "super Ovulation" ek weet CD13 klink vroeg maar jy moet GLADNIE jou normale cycle in ag neem nie wand hierdie is nie n normale cycle nie. met IVF gaan dit nie vir die dokters oor watter CD hulle aspereer nie maar wat die size van jou follies. As hulle op CD 13 al die regte groote is dan doen hulle dit dan ( myne was ook CD 13 ) daar is self vroeuns wat egg retrival op CD 11/12 het.
Onthou waneer mens natuurlik OV is wanner jou follies n x groote bereik ( en dit is gewoonlik in die middle van jou cycle ) nou met IVF stim dan bereik jou follies die desired grote vroer.
Ek hoop dat dit sal help om jou gemoed rustig te maak. Groot drukkie vir jou!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Chrizzie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241361 by Twinkle
Dankie vir laat weet Chrizzie strekte vir vrydag...

Sjoe dinge is hier aan die gebeur mik ons vir 10 BFP's die siklus !!! Sal darem die gemoed n hoogte punt laat bereik!!

Lagogies sterkte vir more!!!

Julle ek raak sommer baie opgewonde en is 100 x meer positief as laas week die tyd!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241359 by Chrizzie
Hi almal


Follies lyk goed. Ek gaan Vrydag vir aspirasie. Hoop nie dis te vroeg, want ek is dag CD 13. Dr sê ook dat als reg uitwerk kan ons dalk paar vries ook.

Lekker middag almal!

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241358 by Lagogies
Ek kry nou nie die ding oor effens hoer sukses met gevries nie, maar sal soek v jou.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241357 by StellaK
vreeslik baie dankie julle.
Andie, ja ek was nogal erg nervous, en dr kon nie dadelik iets sien nie. net toe ek begin dink daar is weer iets vout, toe se sy daar is 'n babatjie.
toe sy vir ons die hartjie wys en ons hoor die, toe loop die trane.

Chrizzie, sterkte vir jou scan. dink aan jou en hoop vir mooi follies.

Lagogies, baie sterkte vir more. sal heeldag aan jou dink. ek bid hard dat daardie embie homself vinnig tuismaak in jou baarmoeder.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account