× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 weeks ago #241355 by Lagogies
Andie. Ek sou nie vir iui voorstel dat hulle vries nie. Die probleem is jou manlief se morfologie us reeds laag en iui werk juis op numbers. Vir iCSI is dit juis goeie idee. Die slegte spermpies oorleef nie die ontvriesing nie Dit beteken die sukses met gevriesde spermpies is beter want net die bestes oorleef. Ek is mos google addict. Ons het juis met icsi siklus gevries, maar nie voor ek baie gegoogle het nie. Dit het baie stres van my manlief afgehaal omdat hy nie hoef rond te jaag met egg retrieval om nog monster ook te maak nie.

Gaan google ;)

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago - 13 years 4 weeks ago #241354 by Andie
Lagogies, sterkte vir jou ET more. Ek hoop daai embie klou soos 'n neet!!

Stella, baie geluk met jou fantastiese scan. Shame, jy was seker een bol nerves voor dit, so ek kan net imagine hoe wonderlik dit vir jou moes wees om daai gesonde hartkloppie te sien

Chrizzie, kom update asb na jou scan.

Ek is baie bly om te sien ek het sulke mooi ondersteuning vir die MOET-NIE-POAS-NIE-ZARAH-club!! :silly:

Julle ek het so bietjie opgelees oor gevriesde sperm vs vars sperm en dit lyk nie vir my daar is 'n verskil in die uitkoms in IUI en IVF (ICSI) nie. Weet enigeen van julle iets van die onderwerp af? Dis mos nou dalk 'n opsie vir ons...

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241350 by Hopeful
Ag stele ek is so opgewonde saam met jou en ek pik ook n traantjie saam met julle!!!


Chrizzie, oh ek is excited oor jou scan en sien uit na jou update!!!!

ZARAH MOET NIE TOETS NIE!!!!!! Ek was swanger met n tweeling en die stupid goed het steeds vir my n BFN gegee!!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241349 by Lagogies
Bea 3 is verseker beter as 2! En soos almal se net enetjie is nodig. Wanner doen hulle ER?

Zarah 3 ling vir jou! Dis goed as jy dinge rustig vat.

Stella dis darem special om die hartkloppiev eerste keer te sien. Ons almal verstaan as jy vanmiddag nie veel gewerk kry nie.

Chrizzie wanneer is jou ER?

Bell voer vir manlief oesters vir die naweek!

Hallo almal nie genoem.

Afm: opgewonde v more. Die embie moet net vassit!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241348 by Chrizzie
Hallo almal!


Zarah, Positive thinking! Ek weet dit gaan werk!

StellaK, sjoe dis seker ongelooflik om jou babatjie te sien!

Lagogies, sterkte vir more! Baie bly oor jou embies!

Bell, Hoop jy maak sommer baie follies! :)

Bea, weet jy al wanneer julle aspireer? Onthou daar is net 1 nodig om te werk! :) Ons twee gaan saam ons 2ww ook hê!

Hallo aan almal verder wat vir scans gaan en sterkte!

Ek gaan 15:45 vir my scan vandag. Sal dan seker hoor wanneer ons kan aspireer en of als ok is. Dr het eergister mos gesê daar is baie follies, maar ons hoop daar is eiertjies in... Sal julle laat weet!

Lekker middag! Ons spoel weg hier in die Kaap! :laugh:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241347 by Twinkle
STELLA - WOW dit is amazing ... super opgewonde saam met jou!!! Geniet elke liewe oomblik van hierdie swangerskap!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 weeks ago #241345 by Bea
AG STELLA, DIS WONDERLIK!!!! Ek pik sommer saam met jou 'n traan! Ek is so verskriklik bly vir julle part na julle hartseer en op en af. xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account