Hi dames
Ek wil net baie dankie se vir al die bystand. Ek het nog verlof gevat en gaan vlg woensdag werk. Ek is van plan om rustig te wees. Ek voel ok. FS het net genoem dat die sukses vir endo pasiente laer is en dit was nie lekker om te hoor nie.
Lagogies, die terugplasing is ongemaklik maar nie so seer nie. Die coolste van als is dat hulle jou op die sonar wys hoe die embies terug gesit word.
Dames, ek het 2 clicks en 1 clearblue toets. Maar ek is vrek bang om te toets... Miskien sal ek 1 dag voor die tyd. Ons kyk maar.
Stella, geniet die scan en kom post sodra jy kan asb
Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36
TTC since Nov 2011
Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN
THE END..not yet
IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.