× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #241295 by Bea
Zarah sterkte vir more!!!

Die fs het vir my gese volgens Wet mag hulle maksimum drie terug plant, maar hulle verkies om twee terug te sit.

Lekker aand almal - hier kom al weer n kouefront!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241293 by Twinkle
In vandag se koerant:

Meer tweelinge en meerlinge word deesdae gebore as ooit tevore.
Dit is omdat al hoe meer vroue vrugbaarheidsbehandeling kry en dit hul kanse op meerlinge verhoog.
As ’n vrou medisyne gebruik wat ovulasie stimuleer, kan sy talle eierselle op ’n slag vrystel, wat kan lei tot tweelinge, drielinge, vierlinge of selfs meer, sê dr. Johan van Rensburg, vrugbaarheidspesialis van die Medfem-kliniek in Johannesburg.
In die geval van in vitro-behandeling, waar die eierselle in ’n laboratorium bevrug word, word daar dikwels meer as een embrio in die ma teruggeplant, wat ook tot tweelinge of meerlinge kan lei.
Vrugbaarheidsbehandelings het “geweldig” toegeneem, sê Van Rensburg.
“Ek doen al in vitro sedert 1984 en daar is elke jaar tussen 10% en 15% meer pasiënte. Dit is ’n dramatiese toename.”
Dr. Sascha Edelstein, vrugbaarheidspesialis in Kaapstad, stem saam dat vrugbaarheidsbehandeling aansienlik toegeneem het en dat dit tot meer tweelinge en meerlinge lei.
Van Rensburg sê hy sal nooit vir ’n pasiënt medisyne gee wat ovulasie stimuleer sonder om haar te monitor nie. “As daar te veel eierselle is, staak ons die proses vir daardie siklus.”
Maar baie vroue gaan bloot na hul huisdokter om die ovulasie-middels te kry, sê Van Rensburg. “Baie vroue kry ’n voorskrif vir ses maande sonder dat ’n dokter hulle monitor,” sê Edelstein. “Dan kan hulle twee-, drie- of meerlinge kry.”
Dit is uiters gevaarlik, sê Van Rensburg, “want vroue se liggame is ontwerp vir een baba. Die kans op breinbeserings neem dramaties toe met drielinge en meerlinge en dit hou ook ernstige mediese komplikasies vir die ma in.”
In die geval van in vitro sal ’n goeie vrugbaarheidskliniek nooit meer as twee embrio’s in die ma plaas nie, sê Van Rensburg, maar ongelukkig ís daar dokters wat bereid is om drie of selfs meer embrio’s terug te plaas. “Dit gee ons koue rillings,” sê Van Rensburg, “maar ongelukkig gebeur dit.”
Die gevolg is meer tweelinge of meerlinge as ooit in die verlede.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241290 by Andie
Zarah het gesê sy more by die dokter hoor wat die plan is ivm die hoeveel teruggesit word, maar sy vertrou sy oordeel.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241289 by zettie
Shoe dit is wonderlike nuus van Zarha

Ek het erens gelees dat hulle nie meer as 3 terug sit nie ek kan verkeerd wees.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241288 by Twinkle
Ja ek wonder self hoeveel plant hulle terug... Is maar nog baie dom met al hierdie dinge

O ja Bea vrydag gaan ek vir my follie scan

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241287 by Twinkle
Dankie vir die update Andie

Zarah -- sterkte vir more ogend Glo en Vertrou dat alles goed sal verloop... So bly oor die mooi embrios ... :woohoo: :woohoo:

Pas jouself mooi op en rus !!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241286 by Bytjie
Andie dankie vir die update, wow dis mos goeie nuus. As alles nog mooi verloop en deel en so aan, sê my gaan hulle dan al vier more oggend terugplant. Skuus as dit 'n dom vragie is.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account