× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #241285 by Andie
UPDATE VAN ZARAH


Zarah het gevra ek moet julle laat weet. Dr het haar nou laat weet al haar embrios groei baie mooi. Twee is graad 3 embrios en twee is graad 4 embrios (graad 1 = swakste, graad 5 = beste). O en hulle is almal 4 sel-embrios. Transfer is more oggend 09:40

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241281 by Bytjie
Zettie, WTF die :swear: siek dier. Sy's net plain en simpel kleinlik en selfsugtig. Sulke mense moet jy uit jou lewe kry, want hulle hou jou net onder en jy het nog sulke :swear: in jou lewe nodig nie. :swear: haar :mooning: .

Zarah, waar's jou update?

Lagogies, ek hoop altwee jou eiertjies bevrug en deel mooi,

Bea, ek hoop jy kry baie goeie nuus more.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241280 by Lagogies
Sjoe maak my ogies toe en dan gesels julle lat dit klap.

Zettie ek sou ook vies gewees het! Onthou maar dat mense soms onsensitiewe dinge se of doen. Hulle bedoel dit nie. Iemand wat nog nie n miskraam gehad het, baba verloor het of kind aan die dood afgestaan het nie kan nie saampraat oor sulke dinge nie. Dit is sleg as mense so selfgesentreer is dag hulle dink jy doen hulle n onreg aan - eerder as om jou bytestaan in tye van seer. Ek kan boekdele oor DIE topic skryf #hugs# en soentjie vir die rofies wat sy nou staan en krap aan. :heart:

Nella sterkte met 2 ww. Streng gesproke is Zarah en ek ook nou op 2ww. Ek behoort omtrent saam met jou te toets. My siklusse is kort met die behandelings. As jy op dag14 toets is dit saam met Zarah en dag 17 saam met my. Bea en chrissie join ons binnekort.

Afm: ek het nou v my n papaja aarbei en pynappel smoothie gemaak. Julle se mos pynappel v lining.
Voel ok. Onderlyf maar gevoelig maar darem nie pyn

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241279 by kayla
Hi julle

Chrizzie - Geluk met sulke baie follies
Zarah - 4/4 :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo:
Amandatjie, Bea en Bell@: Bid vir julle Follies
Lagoggies: Hou moed, mens het net 1 follie nodig en jy het 2. Jammeer oor PTA akademies. Dis daylight robbery. Ons is almal saam op ons kniee vir jou.
Debs: sterkte vir die werk. Die einde is in sig…
Stellak: More sien jy vir babatjie
Hopeful: Jy moet ons twins baie mooi oppad
Zettie: Ek vloek sommer ook nou. Mese kan so selfcentered wees. Drukkie vir jou
Andie en die res wat ek mis: HELLO

AFM: Ons gaan nou eers my prolaktien vlakke afbring. As die vlakke te hoog is dan ovuleer mens nie. Dit is juis die prolaktien vlakke in n vrou wat borsvoed wat veroorsaak dat sy nie kan swanger raak nie. En myne is amper 20 keer meer as in n vrou wat borsvoed. Ek drink pilletjies vir dit en moet weer na 6 weke bloedtrek. As dit terug is na normaal sal ons kyk of ek self ovuleer en dit van daar af vat. Stupid vraag julle, as die dokter nou se hy wil kyk of ek self ovuleer, hoe doen hulle dit? n Follie scan of bloedtoetse? Ek is een van daardie pasiente wat groot bek is voor en na die afspraak, maar tydens die afspraak se ek maar net ja en amen op wat die dokter se. Ek vra nie n enkele vraag nie. :whistle:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241277 by Bea
Zettie, jammer om dit te hoor - ek sou ook baie ontsteld gewees het!

Nella, sterkte met die 2ww! Wie is nog in die 2ww julle of is Nella die enigste een op die oomblik?

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241276 by nellak
Hi Dames hoop dit gaan goed met julle

Bea ek hou duim vas oor daai follies van jou

Zettie dit is baie kinderagtig en onsensitief van jou vriendin gewees om so iets te se.

Stella sterkte vir more :-)

AFM, ek is nie seker wanneer ek geovuleer het nie maar dit moes erens oor die naweek gewees het. Ek het saterdag n posetief op die opk gekry. Ek het Saterdag aand ovulasie pyne gehad, so miskien het ek sondag geovuleer... Want ek hoor mens ovuleer tussen 12 en 48 uur na jou posetiewe opk.. Ek het sondag en gister n opk gedoen en die lyntjie is nou weer lig.

Goed wat my pla is, is dat ek op cd16/17/18 van n 34dag siklus ovuleer. wat beteken my LP is rofweg 17 dae. Google se die normaal is 14. Al wat ons nou kan doen is wag.... En probeer om nie te vroeg te toets nie

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241275 by Hopeful
Zettie WTF dis nou nie cool nie!!! En to be honest net plain out weird hoe self sentered kan mens wees ek meen dis n kuise wat in die eerste plek nie veel met haar te doen het nie!!!????

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account