× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #241264 by Twinkle
Zettie ek werk my sommer ook op ... Wonder soms hoekom n mense sulke "vreemde" tipe spesies kry (vriende, familie en skoon mense)

Sterkte hoop jy voel gou gou beter en dit is reg kom ontlaai hier waar jy weet jy mag...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241262 by StellaK
:swear: Ai Zettie, groot drukkie vir jou. dit is so hartseer dat mense so ongelooflik selfsugtig en gevoelloos kan wees. ek sou dit heeltemal verloor het met haar :swear:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241260 by zettie
More julle :evil: :cry: :evil: ek is nou so kwaad ek kan moord pleeg. Ek het `n goeie vriendin wat die laaste tyd bitter skaars is en altyd n verskooning het as mens haar nooi en op nippertjie cancel dit plae my nou al `n tydjie toe sê ek haar hoe ek voel en of daar iets fout is ?? Julle ek raak sommer van voor af weer onsteld terwyl ek hier tik.Sy sê wragtag vir my sy voel seergemaak dat ek nie die feit dat ek daaraan gedink het om my Babatjie tebegrawe eerste met haar bespreek het nie en met `n ander vriendin. Hoe fucktup skuus my taal kan `n mens wees.

Skuus julle dit is nou heel van die topic af maar hier is die eenigste plek waar ek kan vent en mense my verstaan.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241259 by Andie
Hallo julle!!

Dis bietjie besig by die werk met maandeinde so ek kry nie kans om te post nie, maar ek loer elke oggend in om op te vang en te sien wat aangaan met julle almal.

Baie sterkte aan almal van julle wat besig is met 'n IVF siklus. Ek hoop daar is baie mooi eiertjies, beter embrios en 'n pragtige swangerskap vir elkeen van julle die siklus!!

Aan die wat wag vir AF, scans, dokterafsprake, hou moed. Die wag raak een of ander tyd op. Vra my, ek ken van wag ;)

AFM, ek voel baie beter na laas week. Ek het getel en ons gan eintlik net 1 siklus mis. En AF behoort om en by die tyd wat ML moet terug wees by die dokter opdaag, so ons behoort sommer dadelik met 'n nuwe siklus te kan begin, of dit nou IVF of IUI is.

Lekker dag!!

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241257 by Bea
Lagogies, bly jou aspirasie het goed gegaan - ek hoop jou twee eiertjies bevrug baie mooi en sal in twee pragtige embies ontwikkel. Lekker rus. x

Zarah, kom update!

Anthea, dankie! Waar trek jy nou?

Stella, jy kan seker nie meer wag tot more nie?!

Dankie Debs - sterkte met die werk en als!

Bell, ek hoop jou follies groei mooi - sterkte vir jou scan! Wanneer gaan jy?

Naomi, amper tyd vir jou afspraak Donderdag x

Amandatjie, sjoe, bly jou kon toe Clomid kry. Clomid is die oorspronklike pil en Fertomid is die generies.

Chrissie, sterkte vir jou scan ook more - ek is een dag agter jou!

Hallo Zettie, Andie, Kayla, Nella, Lalie, Hopeful en almal - kom update asb.

AFM: CD9 vandag - niks gespuit of gedrink vanoggend nie. Hoop regtig om môre mooi follies te sien, want dan sal ons besluit of ons voortgaan of kanselleer en ek wil regtig nie kanselleer nie. Maar ek voel darem heel positief vir nou.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241256 by Hopeful
More julle, gister was vakansie dag hier in Namibia so ons het lekker langnaweek gehou ek en DH was bietjie weg net die twee van ons was baie lekker!!!!

Zettie!!!!!!!!!!!!!!!!! Ek is so opgewonde vir julle dit is wonderlike nuus!!!!!

Zarah 4/4 is awesome so excited vir jou kan nie wag vir jou update nie

Laggogie moet nie moed verloor nie onthou jy kan moer baie eirtjies he as hulle nie good quality is nie maak dit nie saak nie. Hou moed twee is wonderlik kan nie wag vir jou update nie!!!!

Bea hoe gaan dinge jou kand?

Chrissie, great vir die follies sien uit na jou volgende scan!!!!!!

Stella ek kan nie wag vir jou update more nie!!!!!

Iemand het gese oor hulle niggie wat 19 is en tweede keer swanger is. Jy is nie lelik dat jy so voel nie. Ons voel almal iewers op n stadium so en almal van ons het sulke mense in ons lewe. In my geval was dit on BESTE PELLE wat kort na ons uitgevind het ons is infertile ( toe try ons al vir meer as n jaar om swanger te raak ) dat hulle " perongeluk" swanger geraak het ( hulle was maar n paar mande getroud ) hulle het geen medies gehaad nie sy het nie op daai stadium gewerk en n inkomste verdien nie en hulle kon net eenvoudig nie op daai stadium dit bekostig nie ( dit gaan darem nou al baie beter met hulle ). Haar hele swangerskap was vir my BAIE moeilik en het BAIE onregverdig gevoel en die heeltyd hoekom hulle wat die nie eens nou will he nie. Ons vriendskap het baie gely onder dit en self nou is dit maar steeds n seer punt. Ek het ook baie skuld gevoelins gehaad daar oor. Ons almal voel iewers so en dit maak ons nie slegte mense nie dit maak ons net mens!!!! Groot drukkie vie jou!!!

Shoe julle daar was nou baie wat ek moet opvang so ek kan nie lekker onthou nie. Jammer vir die wat ek vergeet het :(

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241255 by Twinkle
Skies Stella... ek verwar jou dan nou seker met iemand anders ... kan nou nie eers dink aan n naam nie maar onthou een van ons dames gaan eers op 12 weke v ir die eerste scan...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account