× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #241240 by Lagogies
Hallo almal

Zarah! 4/4 is fantasties! :woohoo:

Chrissie bly oor jou baie follies :woohoo:

Zettie bly jy het pva. My skoonsus het ook al gese sy wens sy kan baba dra vir ons. Dis hoekom ek gehop het vir baie follies. Dis net baie spesiale mense wat dit aanbied.

Bea sjoe op sagte stim hey jy baie follies! Druk endo n pit :silly:

Stella update gou na die scan.

Bell groei follies.

Nella hoop julle was besig.

Kayla gaan julle vir natuurlike siklus die maand?

Naomi gaan dit beter

Hopeful, lalie en Andie ons mis julle inloer.

Amanda het jy begin met meds. Sterkte vir maand.

AFM: aspirasie more. Ek is so mismoedig oor dat ek net 2 follies het. Dit maak die kanse so klein. Ek het amper vanoggend gekanseleer. Die suster se toe hulle het al sukses gehad met 2 follies. Pta akademies is maar dieselfde prys as gyne in pta. So dis 30000 minimum vir ivf in pta. En ek het nie daai tipe geld nie. So ek bly maar net op die kniee.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #241239 by Amandatjie
Hello julle

Zarah ek is so bly als het goed gegaan en dat hulle almal bevrug het. EK hou vir jou baie stuig duime vas.

Zettie, sjoe maar jy het 'n baie spesiale vriendin maar ek hoop en glo die siklus van jou gaan uitwerk en dat jy ook jou eie babatjie kan dra.

Chrizzie, geluk met die follies, hoop ook dat hulle mooi gaan groei.

NaomiB, het vandag met dokter gepraat hy meen ook dit is te vroeg ek begin more met die pille. Ek het hom spesifiek gevra met die ki, af so normaal weg laas week gekom het toe sy hy agv die laat ovulasie gaan ek 'n langer siklus he.

Bea sterkte ook vir jou en ek skreeu saam dat julle almal sommer gaan middelvinger wys sommer nie net vir endo nie LOL.

Jammer as ek iemand vergeet het


AFM: Dokter het weer fertomid voorgeskryf maar nerens kry ek dit of clomid nie. Ek het toe by Shoprite se apteek clomihexal gekry. Ken een van julle dit? Werk dit net so goed?
Ek moet nou vroeer gaan vir follie scan nie meer cd14 nie maar cd12, ek dink hy wil probeer ki vroeer doen. Sal maar hoor wat hy se hoop nie dis slegte nuus nie.

12 September 2015 BFP after ttc from 2008.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #241237 by Bea
Zarah, dis awesome!!!!!!! Jy is reg ja, ons wys vir daai endo die middelvinger!! LOL! Is jy heel week af? Ek hoop jou embies verdeel baie mooi vannag x

Chrissie, dis great! Hoop daar is pragtige eiertjies in daai follies wanneer julle aspireer. Ons het laas op CD15 geaspireer wat Sondag sal wees.

Lagogies, jy is so stil - aspireer julle nog more? Sterkte jong!

Naomi, dankie vir die skree! En ek is met jou, ek is ook nie meer lus vir rus nie - hoop julle gesels lekker met die dokter.

Dankie Kayla. Lekker aand almal!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #241235 by Zarah
Jammer ek het julle laat wag. Ek het gaan groceries shop om besig te bly.
Al 4 het bevrug! Sal more hoor hoe hulle vorder en besluit hoeveel gaan terug geplant word.

Geluk met die baie follies Chrizzie! Bid hulle groei mooi.

Naomi, ek stem saam jong. n ruskans is lekker maar tyd gaan net te vinnig verby.

zettie, dis baie nice van jou vriendin, maar ek hoop en bid dat jy jou eie babatjie gaan dra en in die lewe bring. Als is in G0d se hande.

Bea, hierdie maand is ons maand! Ons wys middel vinger vir daai endo!

kayla, bell@,stellak, amandatjie, al die dames, dankie vir julle wonderlike ondersteuning.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #241226 by Chrizzie
Hi almal!

Sjoe Zettie, dis 'n ongelooflike ding vir 'n vriendin om vir jou te doen! Dis wonderlik!

Zarah, die nuuskierigheid maak ons nou rasend! :laugh:

Bea, daai follies gaan perfek wees!!

Bell, sterkte met die follies!

Lagogies, wanneer is jou aspirasie?

Hoop dit gaan goed met almal verder? :heart:

Ek was nounet vir my scan gewees. Is op CD9 en daar is baie follies. Hy het net 6 van die follies gemeet en hul was almal tussen 9 en 12mm. Dr gesê ek moet maar baie water drink. Aspirasie is moontlik Saterdag of Sondag. So hopelik is dit almal gesonde follies. Ons scan weer Woensdag...

Lekker middag julle!

Lekker middag almal!

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #241223 by Bytjie
Zettie dis wonderlike nuus. So bly vir jou part, jy't laas week so mismoedig geklink maar nou klink jy sommer weer lus vir die lewe.

Zarah, enige nuus?

Bea, ons almal SSSSSSSSSKKKKKKKKKKRRRRRRRRRREEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE dat daai follies saamwerk en baie mooi groei. Ons gaan volgende Donderdag weer dr, sal hoor wat hy sê en dinge maar daarvandaan vat. Ek gaan net nie weer 3 maande ruskans vat soos na laas jaar se skraap nie, my arme eiertjies raak mos al ouer.

Bell, ek skree vir jou follies ook om mooi te groei.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #241221 by kayla
Hi julle

WOW Zettie, ek is super opgewonde saam met julle.

Bea ek hou saam almal styf duim vas vir daardie follies.

Zarah, ek is ook op die punt van my stoel om te wag om te hoor hoe die bevrugting gaan,

Stellak amper scan tyd :woohoo:

Al die res, HELLO!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account