× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #241253 by Antz08
Hello dames

Sjoe - baie om op te vang... Ek lees julle posts daagliks - maar kry net nie altyd tyd om iets te pos nie...

Amandatjie, Zettie, Andie: Ek is so verskriklik jammer oor julle slegte nuus! Ek hoop julle almal kry somer gou weer goeie nuus!

Andie - daai PVA klink soos n wenner!

Zarah: my vriendin, ontspan en geniet die tydjie voor ET... Bid dat als vlot loop! xxx

Stella: strongs vir more! Baie excited vir jou part...

Lagogies: baaaie sterkte!!!
Hallo daar aan almal wat ek vergeet het! Soos Zarah se - wee gegroet :silly:

Bell@: laat daai follies mooi groei FXFXFX

Bea: All the best vir Woensdag se folliescan!! Hou duim vas vir goeie nuus!

Zettie: You are blessed with a wonderful friend! Cherish her! :heart:

Kannie wag om al die updates te kry nie! ((((HUGS))))

Me: 33
DH: 34
Married: September 2009 - 5 glorious years with my best friend!

First Darling Daughter: July 2010
Second Darling Daughter: January 2013

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241252 by StellaK
Goeie more dames,

Chrizzie, geluk met die baie follies. hoop hulle groeie mooi.

Zarah, baie geluk met die 4 embies. ek bid saam dat hulle baie mooi sal groei.

Bea, Amandatjie, Bell@, hoop dat daardie follies baie mooi groei

Lagogies, bid hard saam dat al2 daardie eiertjie mooi sal bevrug en reg sal groei dat hulle al2 kan terugsit. geniet die slapie.

Debs, sterkte met die baie werk. en met die voorbereiding vir die eksamnes. dink aan jou vriendin.

Hallo Naomi en al die ander dames

AFM sien uit na die afspraak more.
Bell@ ja, dit is my 1e scan, maar ek is nou eers hier by 6 weke. met die dat ek 22 Junie laas AF gehad het en intussen 'n vals positief, het ek geen idee waar ek trek nie, maar ek is redelik seker dat dit nognie verby 7 weke kan wees nie.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241250 by Debs
Julle ek sukkel weer met foon en kry nie ingelog op pc nie URGH!!!!!!

Sal lekker gesels vlge week vir nou werk ek my eers bietjie dood voor ek op studieverkof mag gaan *skree*

Amandatjie, Zettie, Andie: Ek is jammer oor die slegte nuus :(
Zarah: dink aan jou xx
Stella: more is die dag eeeek!!!!
Lagogies: dink heeldag aan jou baaaie sterkte!!!
Hi naomi, Chrizzie en almal wat ek verseker nou vergeet!
Bell@ mooi man bly dit gaan goed die keer –hou duim vas vir die follies wat moet groei!!
Bea ek is bly vir jou follies!Jammer jyt seer gehad deur die nag L hou duim vas vir Woensdag se folliescan!!
En zettie wow ek was stomgeslaan dis sooooo ongelooflik van jou vriendin hulle. Wat n mens!!! Dink aan jou en bly bid vir jou vriendin.

XxxxxX

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241248 by Twinkle
More Julle

Sjoe maar hier is omtrent aktiwiteit... follies wat moet groei, scans, aspirasies, embies wat moet groei - HOe great sal dit nie wees as elkeen van ons hierdie siklus 'n BFP kry nie ...

Zarah so bly al 4 is bevrug ....

Lagogies baie sterkte vir jou aspirasie vandag - jy is in my gebede!!!

WOW Chrizzie ... baie bly oor al daai follies ...

Bea sterkte hoop daai follies groei mooi. Waar is jy vandag?

GROEEEEEIIIIIIIIIIII FOLLLLLLLLLLLLLLIEEEEEEEESSSSSSSSSSSSSSSSS vir elke liewe een van julle wat wag vir 'n scan

StellaK more sien jy jou babsie ... Dit is jou eerste scan as ek reg onthou - jy doen ook eers op 12 weke?

AFM CD8 gaan vir scan op CD11 - so far so good op die pilletjies so wan en dan 'n ligte hoofpyn maar niks om oor te kla nie ... SO dankbaar daarvoor was baie bekommerd toe ek jul newe effekte gelees het.

Mooi dag vir almal

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241246 by Lagogies
Hey julle

Aspirasie gedoen 2 eiertjies. Nou styf duimvashou v bevrugting

Gaan nou doedoe

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241245 by Bytjie
More, more dames

Lagogies, voorspoed vir vandag.

Zarah, yay vir al 4 wat bevrug het en hoe vorder hulle. Een van dae is jy ook octo-mom :P

Chrizzie hoop jou follies groei ook mooi.

StellaK, nog net een slapie en dan sien jy jou baba.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241243 by Bea
Lagogies sterkte vir jou aspirasie vandag!

Zarah, hoe gaan dit met jou embies vanoggend? X

Hallo almal, chat later!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account