× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #241131 by Debs
Awesome zarah! Bly vir jou!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241130 by Debs
Baie dankie bell@ :) xxx mooi woorde. Ek probeer maar dit gaan maar rof!x

Zettie. Ek stuur vir jou een yslike drukkie. My hart breek regtig vir jou. Wens so ek kon iets doen om te help. :( xxxxxxx

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241127 by Twinkle
Zettie ek het vreeslik baie respek vir jou wat na 9 jaar nog steeds nie moed opgegee het nie. Ek is nou net oor n jaar en voel of ek nie meer kan nie. Dalk verander dit nou dat ek by die FS is - moet se ek is baie tevrede by hom en baie bly ek is na hom toe SPYT ek is nie vroeer nie... ML het ook gisteraand gese hy dink ek is nou in goeie hande en dat ek dalk beter sal begin voel nou dat ek by hom is. Ek weet eerlik waar nie hoe jy dit hou vir 9 jaar nie ... JY IS N YSTER :heart: :heart: Sterkte vir die pad wat nog voorle vir jou !!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241126 by zettie
Bell@ jy is gelukkig nog nie telank op die pad nie jy sal fine wees. :heart: Die amper 9 jaar van sukkel is nou besig om sy tol teuis by my. Ek was in trane vanoggend by die FS shame en hy is so oulik altyd so bemoedigend. Ek het vanoggend vir hom en ML gese as ek nie teen Desember swanger is nie laat steriliseer ek myself sodat ek hierdie paaidjie net agter my kan sit.


Zarha :woohoo: :rock: geluk met jou pragtige follies en sterkte vir Sondag.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241124 by Bea
Bell, sterkte vir die nuwe siklus!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241123 by Twinkle
Hi julle - nou baie rustiger

Zettie ek dink so aan jou weet presies jou frustrasie - ek dink nie ek is emosioneel sterk genoeg om baie lank hier deur te gaan nie - gaan nog paar maande probeer dan net alles los het genoeg tyd aan ons kant aangesien ons nog jonk is.

Andie ek dink aan jou met die KI vandag...

Zarah mag daai follies reg wees vir sondag...

Debs geniet die shopping - jy lyk pragtig!!!

Lagogies wanneer is jou scan nou weer?

NaomiB hoe is jou gemoed vandag?

Stella geniet jou chocolates , Nella, Kyala en Lalie - hello ....

AFM CD3 more aand begin ek my pilletjies drink...

Julle moet die dag geniet en warm bly dis maar koud vandag in die Kaap...

STERKTE STERTE en nogmaals STERKTE aan elke een van julle wat hierdie pad stap en dankie dat jul altyd hier is om te luister / raad te gee en TE BEMOEDIG!!!

Die van julle wat reeds jul BFP het geniet elke oomblik van die swangerskap en kyk mooi na jouself en die mensie in jou pensie!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241122 by Bea
Dis awesome Zarah!! So bly vir jou. Sterkte vir Sondag!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account