Hi Almal,
Shoe ek moes ontrent opvang.
Naomi, my hard is elke dag by jou en ek is bly DH het saam met jou gestaan teen skoon ma. Of sy nou goed bedoel of nie dit is n tyd wat jy en DH nodig het om heeling te vind nie n tyd vir ander mense om hulle onkundige raaiskote te gee nie. En wie is sy om vir jou te hoe hartseer jy moet wees!!!! Jy mag hierde verwerk soos dit vir jou reg is!!!!! Sorry maar ek is sommer nou saam met jou vies!!!
Lalie, ek is bitter baie jammer oor die IVF wat nie gewerk het nie. Groot drukkie vir jou!!
Bel, ek is jammer oor die BFN en bly AF het darem opgedaag. My LP ( luteal phase die teid tussen Ovulation en waneer af opdaag ) is 16 dae. Watter dag van jou cycle jy OV kan met elke cycle verander maar jou LP behoort nie veel te verander nie so nou weet jy dat jy ontrent n 17/18 dae LP het en dus kan jy so bepaal waneer af moet kom. Ek hoop though dat dit nie nodig sal wees nie en dat jy sommer die maand n BFP sal kry
Zettie ek is so excited vir jou hier maand en ek hoop so dat jy jou BFP sal kry!!!
Andie ek hou stuif duim vas vir jou KI!!!!
Daai IVF dames, Bea, Zarah, Lagogie ek hou stuif duim vas dat julle follies mooi groot word!!!!!
JULLE EK WILL NIE MET JULLE HOEF TE RAAS NIE MOET NIE VROEG TOETS NIE!!!!!!!!!!!!!!!!!! hehehe julle weet mos hoe ek daar oor voel nie dat ek OOIT dit kon reg kry nie hahahaha
Welkom aan die nuwe dames!!!!
Blommie jou kiddies is pragtig voorspoed met die doop reel!!!!
Debs, geluk met jou suentjie dis wonderlik!!!
Shoe ek hoop nie ek het nou iemand vergeet nie as ek het is ek bitter jammer.
AFM: Jammer ek is MIA maar ek is siek en dis nogals sleg wand ek kan niks vat vir die nie so voel maar lekker gaga

Ander gaan dit goed. Ek sal binne kort n boep foto op sit ( myne is nou nie so klein en oulikies soos debs nie hehehe ) dit begin darem nou meer lyk na n boep as net my eie fetgeyd hahahaha
Ek het more weer n Scan ( weens die een placenta moet ons elke twee weke gaan ) en ek hoop dat ons die geslag sal kan sien maar dit is nog bietjie vroeg.