× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago - 13 years 1 month ago #241190 by Bea
Zarah, baie sterkte vir die aspirasie vandag.

Lagogies, hoop daar is mooi follies by jou sonar vandag.

Amandatjie, baie jammer oor jou BFN. Sterkte vir jou volgende twee KI's - dit KAN werk. x

Nella, yay vir AF wat uiteindelik opgedaag het - nou kan dinge begin gebeur vir jou.

Welkom by ons IVF treintjie Chrissie - more is ook my eerste scan op CD8. Hoop jy het mooi follies!

Nella, dis great - geniet die BD marathon - ek hou duimvas.

Hallo aan almal anders, lekker Sondag vir julle.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241189 by Amandatjie
Nou ja julle af het besluit om op te daag. Nie eens vir my n flippen kans gegee om te poas nie :cry: en dit nogal terwyl ons by die mall was.
ML is baie ondersteunend maar hel hoekom kan ek nie ook n kansie kry nie? Ongelukkig het ons nie geld vir ivf nie, ons werk laat dit ook nie toe om Tygerberg toe te gaan nie. Ons het besluit op drie iui's so nou is daar twee oor. Ons gaan gelukkig volgende maand met verlof so ons kan rustig daardeur werk.

Baie sterte Zarah vir more. Ek hoop en bid als werk perfek uit vir jou.

Sterkte vir julle almal. Jammer ek noem nie almal se name maar ek dink aan ieder en elk van julle.

12 September 2015 BFP after ttc from 2008.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241188 by Lagogies
Aggeeeeneeee. Die prentjie wil nie laai nie

Dit se:if your phone falls in water, put it into a dish with rice overnight - it will attract asians who will fix your phone.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241187 by Lagogies
Nella die een is vir jou

LMGA

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241186 by nellak
Hi almal

Ekt gister n rowwe dag gehad. Het my nuwe foon in die toilet in laat val... Toilet was darm skoon LOL

Lagogies ek was besig ja... hehe

Kayla : ek is sooooooo bly vir jou !! :-)

Andie : groot druk vir jou

Zettie: dink baie aan jou, bly posetief

Zarah : baie sterkte vir sondag :-)

Baie Welkom Chrizzie ;-)

Die res... Hoop dit gaan goed met julle

AFM, ek het vandag n posetief op die opk gekry :-):-):-) wat beteken ek ovuleer seker binne die volgende dag of twee.

Wat vir my snaaks was, was dat die lyntjies so geleidelik donkerder geword het soos ek getoets het vanaf woensdag. Is dit normaal? Ek is op cd15 vandag, wat beteken ek het n LP van omtrent 18 dae.. Dis vir my snaaks want die normaal is mos omtrent 14.

Ek maak myself kwaad want ek dink heeltyd an die ttc. Ek wil so graag vir my man n kind gee en ons gesin begin. Ons is reg hiervoor, emosioneel en finansieel. Dan raak ek mos so kwaai as my 19jaarige niggie al haar tweede kind het! En finansieel kan hulle dit glad nie bekostig nie. Ek weet ek is seker nou baie lelik. Die lewe is nie altyd regverdig nie en dit weet julle dames so goed.. Maar ek dink die Here toets ons om te kyk of ons bereid is om als in te sit vir dit wat ons wil he...

Lekker naweek xxxx

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241185 by Lagogies
Nella lyk my jy was gisteraand so besig dat jy nie eers kom inloer het nie ;)

Kayla so bly die antie het gekom nou kan jy ook begin probeer. Sort daai hormone sommer gou.

Andie, so jammer. Nou moet jy maar net fokus op die troue vir eers. Lekker beplan

Zettie, Lalie en Naomi hoop dit gaan al beter.

Chrizzels soos al gese het is ons paar ivfs die maand. Zarah aspireer Sondag. Ek check follies sondag en neem aan ER sal Dinsdag of Woensdag wees. Jy en Bea is weer altwee omtrent 3 dae na my. Ek hoop dat ons dan sommer 4 BFP inryg terwyl ons op so roll is. Stoom treintjie!

Zarah. Sterkte vir Sondag.# big hug #

Amanda sterkte vir 2ww dit voel darem lank.

Bell - groei follies

Hopeful. So bly die twinnies deel mooi.

Debs die naam ding ai ai. Lang stories.

Naomi het jy al bakstene gestel? Lol het jou skoonma onthou om te se jy moet vir 12 weke op jou hand loop.? Ai as mense net besef hoe ongevoelig hulle hulp is. Groot drukkie v jou ek wens daar is iets wat ek kon se om jou beter te laat voel. Maar uit ondervinding weet ek daars niks. Ek deel jou seer.

Zettie my hart gaan uit na jou. Teleurstellings is nie lekker nie. En moeder natuur speel nie saam nie.

Lalie. Ook vir jou wil ek se: vat jou tyd met seer se verwerking. Niemand kan se hoe lank of kort dit vat nie. Hoop van harte die seer is gou beter.

Afm: met tye voel my eierstokke soos tennisballe. Maar gevoelig en seer. Laaste aandspuite nou klaar. Nou net cetrotide waat keer dat ek ovuleer. Ek is amper meer benoud vir follie scan as aspirasie. Maar follies moet nog goeie eiertjies ook he. So die vlge week is vir my van begin tot eind krities. En in die agtergrond hoor ek tiek tok van my biologiese klok.

Lekker naweek almal

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241177 by Hopeful
Hi Julle,

Chrizzels baie welkom hier by ons. Ek was pas duer my eerste IVF. Ek was net so paranoid oor om oets te doen wat kan maak die cycle is n flop. Ek het gou geleer stress is die grootse fout. Solank jy nie drink, rook of teveel oefen nie is jy regtig fine die res sal nie sommer maak dat alles net n flop is nie.

Vir julle wat bang is vir die asperasie, dis regtig nie so bad nie. Jy gaan die oggend in, trek daai mooi hospital rokkies aan wag jou buert en narkoetiseerdes gee jou lekker happy juice binne n paar sekondes sal jy uit wees ( dis nie vol narkose nie maar jy raak aan die slap ) en waneer jy wakker word is alles verby. Dit sal seer wees ( soos erge AF pyn ) maar nie so dat jy nie kan manage nie en jy gaan maar duer die k@k voel en dan gee hulle vir jou Brufin, tee en n broodjie en alles is by lunc tyd verby en jy is by die huis.
Ek reageer nie so lekker op narkose nie en toe sukle ek beitjie na die tyd dat my blaas en maag weer begin werk maar dis ek nie almal nie. As jy wel weet jy en narkose werk nie lekker saam nie se dit vir die dokter. As jy nog nooit narkose gehaad het moet nie stress nie jy sal waarskeinlik lekker ontspane en uitgerus voel na die teid :)

Kayla baie geluk met AF

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account