Ai zettie

dis hartseer. So jammer! Nee verstani waarom mens so moet sukkel nie dis aaklig

dink aan jou xxxxx
Stella: ek eet elke dag n piesang hehehe explain waarom ek nie sulke einas het/gehad het nie dalk? En eks maar netso sleg meti tjoklits hoor hahaha! Darem is my nuwe fav die week perskes en vla

goed terwyl dit hou!
Hopeful: sien uit na jou scan update ooooe!! Jy moet dadelik laat weet hoor! Hehe dankie virri spot maar sjoe dit voel weird om skielik iets te he waar daar nogi iets wasi hehehe!! Nee ekt nog niks gevoel nie

dr se ekt n anterior placenta (tuss baba en maag vel waar ek kan voel) so dit cushion vd beweging en ek sal later as meeste begin voel. Average is so 18-22weke blykbaar sommige se 16 maar nou ja, so ek verwag eers so 20-23 weke

maar kani wagi!!!!
Naomi: sterkte meti skoonma kan net dink hoe dit mens teen die mure uitjaag!! Almal wil nou weer vir my naamvoorstelle maak en dit raak effe v n issue want ons kani aan een seuntjie naam dink waarvan ons hou nie lol! So hoe minder ek daaraan dink hoe minder v n issue ganit wees!! Ek sal later meer worry daaroor. Nou eers werk en eksamens uit die pad kry
Afm: 8 sept sondag middag klink goed vir my! Die austin something is reg met my jul moet my net se hoe om da te kom (of my foon kan ook help mos!). Julle ekt eindelik dinsdag n jassie virri klein mannetjie gaan koop

die eerste iets en oooee dis te cute!!!
Dink aan almal wt scan vandag, en al die wat se hartjies seer en down is vandag. Ek stuur n ekstra gebedjie van vertroosting vir julle op.
Liefde!xxx