× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #241176 by kayla
Welkom Chrizzie.

Sjoe, maar die treintjie word nou lank. Chrizzie, jy sal sommer baie ondersteuning kry en raad en advies deur mense wat al daar was en is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241175 by Zarah
kayla! Ons is saam met jou bly :-)

Chrizzie, baie welkom. Join ons IVF treintjie! Op die oomblik is dit ek, Bea en Lagogies. Ek aspireer Sondag... Ek is self vreeslik senuweeagtig.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241173 by Chrizzie
Hallo Almal!

So bly ek het website ontdek!! Mens soek mos maar ondersteuning en om Afrikaanse mense te kry is nog beter! :)

Ek is besig met IVF siklus. Vierde dag van Gonal F 150 en Fertomid 100mg vandag. Moet Sondag met Cetrotide en Menopur ook begin. Spuit ook myself. Maandag eerste scan, so hopelik kan ons dan al iets sien.
Teen volgende naweek is seker my aspirasie en dis waar my bekommernis in kom... Weet nie lekker wat om te verwag van dit nie. Ek is ook heeltyd bang ek doen iets wat dit kan beinvloed, want dis mos maar baie geld.

Sien uit om die pad saam met julle te stap!

:heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241172 by kayla
Hi julle almal.

Andie, jammer oor KI nie gebeur het nie. Ek is saam met jou ongelukkig. Dit is goed dat jy ML so ondersteun, maar jy het ook nou iemand nodig.

Zarah STERKTE sondag, ek bid vir jou.

Bea wanneer moet jy weer dokter sien oor daardie follies.

Lagoggies STERKTE vir jou ook. Lyk my sondag is n groot dag vir ons.

Bell ek is so bly jy begin met Fertomid sodat dinge nou kan begin.

Zettie, hoe is die gemoed nou?

Hopeful, ek is so jaloers op daardie twins. Toe ek klein was het ek altyd 2 poppe gehad wat n "identiese tweeling" was. Dit is nogsteeds my droom.

Debs, jou boepie is pragtig.

Amandatjie, ek hoop jy kry daardie BFP!!!!

die wat ek vergeet het, HELLO :kiss:

AFM: AF HET GEKOM, AF HET GEKOM, AF HET GEKOM:woohoo: :woohoo: :woohoo:
My prolaktien is te hoog, my breinscan wys geen tumours nie, so dit sal vinnig reg kom met n bietjie pilletjies. Nou kan ek my opk's afstof, hpt uit die kas uit grawe en BD vir n baby. Voel regtig opgewonde. Vir solank as wat ek fertile is sal ek NOOIT OOIT OOIT weer op die pil gaan nie :tmi: .

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241168 by Twinkle
Hallo Julle

Andie so jammer dat dinge nie gister vir jou uit gewerk het nie ... gelukkig is daar ander opsies ... Bly glo en vertrou dat dit wel alles in plek sal val.

Zarah ontspan ... jy begin my nou opstress.

Bea - probeer rustig raak, kan jy nie iets gaan doen wat jou aandag bietjie sal af trek of wat sal maak dat jy vergeet waarmee jy eintlik besig is nie?
Ek begin vandag Fertomid te drink (vanaand) gaan vlg week kyk na die follies... hou natuurlik alles gekruis aan die kant en raak heel upset as ek hier "hartseer" nuus lees...

pas jul op en geniet die dag!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241167 by Bea
Andie, ek is baie jammer jou KI is gekanselleer - jammer vir jou teleurstelling. Dis great dat julle in goeie hande is en dat die dokter so nice is en dat julle 'n nuwe PVA het. Sterkte x

Zarah, sterkte vir Sondag - jou dokter is reg, als sal OK wees. Ek sal heel dag Sondag aan jou dink.

Lagogies, ek hoop saam met jou vir pragtige follies Sondag. Sterkte met die spuite! Stoom treintjie stoom!!

Amandatjie, amper tyd om te toets, hou uit - sterkte vir die wag x

Bell, wanneer gaan jy vir jou eerste follie scan. Drink jy Fertomid? Sterkte!

Hopeful, ek vertrou saam met jou als sal goed gaan met daai twee babatjies. Jy bly 'n inspirasie vir my. xxx

Hallo Debs, Blommie, Naomi, Stella, Lalie en almal wat gepost het op bladsy 2 - wat ek nie kan omblaai van hier af nie.

AFM: Het vanoggend weer drie pilletjies Femara gedrink en Pergoveris gespuit. Ek voel ongelooflik hormonaal en moeilik vandag. Alles ontstel my en ek voel skoon bewerig. Ek gaan dit net probeer rustig vat - gelukkig is dit Vrydag.

Lekker dag almal

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241165 by Zarah
Andie, ons het al gepraat en jy weet ek is altyd daar vir jou. Dr T is regtig awesome en julle opsies klink goed. Daar is hoop!

My ML wil nie met my BD nie! Hy is so paranoid oor die spermpies. Op Dr Google se hulle mens moet 2-3 dae abstain. So gister aand was seker die laaste aksie wat ek gaan kry.
Julle, ek is BAIE senuweeagtig oor sondag. Ek wil huil, naar raak, als gelyk! Ek het die Dr gesms met my vrese en hy het vir my reply dat als ok gaan wees.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account