× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #241071 by zettie
Bell@ ek het my eie besigheid so ek het geen proebleem nie. Pathcare is oop van 7 uur in oggend vir bloed so mens kan gou voor werk gaan en dit is ook hoekom hulle by Aevitas scan van 7 uur af sodat mens vinnig voor werk kan gaan.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241070 by Twinkle
Wil gou by julle hoor weet jul werkgewers dat jul probeer swanger raak of sit jul net elke keer verlof in vir scans en bloed?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241069 by zettie
Naomi ek het erg rugpyn gekry en dit was eintlik kraam pyne toe ek by dokter kom was ek al 3 cm ontsluit en was daar geen hartkloppie nie. Na die tyd het hulle agtergekom dat daar `n septum in my uterus was wat baie duk wand gevorm het en spasie teklein was vir baba om tegroei en die plasenta nie goed kon heg nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241068 by Bytjie
Bea, my afspraak is vir 5 Sept. ML het sy ma gebel en vir haar gesê dis nie nou die tyd vir sulke dinge nie. Het nou net met skoonma gepraat en sy sê sy's jammer, sy het niks snaaks daarby bedoel nie sy het net die artikel gesien en toe gedink sy stuur dit vir my. Snaaks genoeg kom die mail van yahoo af waar sy 'n vraag gevra het. Dink die vrou ek kan nie lees en sal nie kan sien waarvandaan dit eintlik kom nie. Maar nou ja genoeg van haar :mooning:

Bea en Zarah en Andie gee tog asseblief vir Google 'n ruskans :P . Mens kan jouself nie help nie ne.

Bea eks baie bly jy kon geholpe word, ek sou heeltemal kop verloor het.

Zettie, ek wil nie ou wonde oopkrap nie en as ek oor 'n lyn trap vra ek om verskoning. Ek wil net weet of hulle kon uitvind wat verkeerd gegaan het met jou swangerskap. Ek sien jy was al 20 weke. Sjoe dit moes seker 'n baie moeilike tyd vir julle gewees het.

Ek wil weer vir almal vertel sodra ons 'n BFP gekry het, maar nou ja. Sal maar sien wat in die toekoms gebeur.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago - 13 years 1 month ago #241067 by Bea
Naomi, ai weet jy, ek sou net so gefrustreerd wees soos jy met jou skoonma. En nee, jy was glad nie ongeskik nie. Partykeer moet 'n mens maar net reguit wees en 'n ding sê soos dit is sodat hulle ook kan verstaan. Dit is al klaar so moeilike pad, mens is nie ook nog lus vir dit nie. Baie sterkte, ek weet ek kan my nie indink hoe dit voel nie, maar ek dink aan jou. Wanneer gaan jy weer dokter toe?

Zarah, ek weet ek kan dit ook nie help nie, ek moes ook eers gisteraand tot 11:00 my nuwe medikasie google - lol! Ek hou alles gekruis vir jou scan!! Stoom voort treintjie!

Lagogies, hoe gaan dit met jou spuite? Wanneer scan jy weer?

Andie, hoop jou KI gaan honky dory!!!!!!!!!!!!!!!!

Bell, bly AF het gekom, dan voel dit darem meer finaal - sterkte - maar ek is saam met jou opgewonde vir jou nuwe plan.

Zettie, good luck vir jou KI ook!!!

Hallo Stella, Kayla, Amandatjie, en ALMAL!

AFM: Toe ek vanoggend al my medikasie uitpak en al die een naald om te meng oopmaak - toe sien ek eers hulle het vergeet om die spuite (syringes) in die sak te sit - en toe kan ek nie spuit nie! Ek het toe maar Pathcare toe gery en hulle het toe vir my gespuit (verniet nogal!) en hulle het vir my twee spuite gegee vir my volgene twee spuite - so gaaf van hulle.

Lekker dag almal!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241064 by Twinkle
Skies sien nou eers ek het m uit gelos mg ja ... Gaan vlg vrydag vir scan dag 13 val op die sondag. Hoop net ek onthou om pilletjies te drink gaan maar reminder stel. MOet mos elke dag dieselfde tyd gedrink word ( hul voorgestel ek drink in die aande)

Sterkte met jul skoon mense ....

Tye soos hierdie wat ek wens daar was nie iets soos google nie! Maar verlig om te sien dit is nie net ek nie...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241063 by Zarah
Naomi, my reply sou sommer baie meer sarkasties gewees het. Ek het self issues op die oomblik met my skoonmense. Vra my vir hulp maar dan is hulle eiewys! Ek moet my net inhou want ek is maar giftig as ek tyd het :swear:

Andie, my ML is self opgewonde. Gister aand gese hy moet mooi ry want hy het 3 passasiers! Uhm, 3?? Dis lekker om hulle so te se maar maak my ook bang want hulle kannie lekker teleurstelling hanteer nie. Ek google ook van gister af! Dis so verkeerd maar kannie myself keer nie.

zettie, dis my plan ook om te wag tot na 12weke scan...maar ek het n grootbek, so ons kyk maar...

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account