× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #241060 by Andie
Sjoe julle, ek boer alweer van gister af op Google...

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241059 by Andie
Bella ek dink dis 50mg. Mar ja, een pilletjie. Ek glo jy sal sommer 'n hele paar follies hê op dit. Ek was op 'n HALWE pilletjie en ek het daai 2 mooi groot follies en 'n hele paar klein immature follies gehad. Wanneer gan jy vir jou follie scan?

Dankie Naomi. Ja kyk, hy was nog nooit nie NIE on board nie, mar hy was ook nog nooit so ooglopend excited nie. MAAR, vanoggend toe staan dit met 'n groot sug op... "Ai, more moet ek alweer gan draadtrek" :lol: :lol: Ek kon net lag.
Ivm jou skoonma, mens kry mos mar sulke mense jong. Wil hulle neuse oral indruk. Maar ek dink jy het dit reg hanteer en glo sy sal verstaan. En indien nie, gan sy anyway seker net weer skinder van jou by haar skoonsusters, so laat haar maar begaan.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241058 by StellaK
Bella, groot drukkie vriendin. sterkte met die volgende siklus.

Naomi, kry dit uit jou sisteem uit.
dit klink gladnie onbeskof nie, ek glo sy sal verstaan.
groot drukkie vir jou
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241057 by zettie
Nee dit was nie.

Ek en ML het ook besluit wanneer ek nou swanger raak gaan ons niemand vertel nie ek gaan natuurlik vir julle vertel maar dit is dit. Ek gaan nie eers my ouers vertel nie sodra ek verby die 20 weke merk is waar dinge laas verkeerd geloop het sal ek vertel.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241056 by Bytjie
Zettie :laugh: hulle maak mens mal ne. Sy't my nou bb gestuur om te hoor of ek die mail gekry het. Ek sê toe vir haar ja, maar die swanger word probleem is klaar uitgesort dis die swangerbly wat moontlik 'n probleem is maar dat ons dit met ons dr sal bespreek wanneer ons hom weer sien. Was dit onbeskof van my

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241055 by zettie
Naomi vet druk vir jou en jy mag maar skel en kwaad raak hier soveel soos jy wil ons is altyd hier om teluister.Toe ek laas jaar my seuntjie op 20 weke verloor het moes jy dit beleef al leef en beef het met rate en dinge by my aangekom die drywer by die werk het sommer met so konkoksie gekom klink amper soos daai een wat jy verduidelik met die port. Dit staan nog net so in die bottel onder in my kas :silly: :silly: :silly:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241054 by Bytjie
Zarah, eet daai pynappel.

Ons het 'n ok verhouding. Dis net 1 resep wat behels port, wonderkroon, lewensessens, 1 neut, borrie en nog so 'n klomp ander kak. Man die vrou het my nou net bedonnerd gemaak met haar kampstige raad. Dis eintlik meer van wil inmeng en vir my sê wat om te doen. Ek het lus om vir haar te sê sy moet in haar moer vlieg. Ons het vir niemand gesê ons doen KI nie, almal dink ek drink maar net die pille en dan probeer ons normaal. Ek het haar net gister gesê van die miskraam, sy's nou so hartseer (lyk sy huil sommer vir my part ook). Ek is jammer as ek ongevoelig of ondankbaar klink maar daai vrou kan partykeer lekker agteraf wees.

Met my skraap verlede jaar, kon ML nie saam met my hospitaal toe gaan nie. Ek was heel ok daarmee. Skoonma besluit toe om die middag hospitaal toe te kom want ek mag nie so 'alleen' daar wees nie, en as haar kinders seerkry kry sy ook seer, blah, blah, blah. Agterna hoor ek sy het vir haar skoonsusters gesê dat sy maar hospitaal toe moes kom want my familie wou nie en ek is so alleen in die hospitaal.

Julle ek het nou lekker gerant and rave en jammer vir die paar Franse woorde wat so ingeglip het. Dankie dat julle daar is en verstaan.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account