× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #241039 by Twinkle
More julle almal

Dankie - gister was maar weer goor - voel of ek nie emosioneel meer BFN kan vat nie dit breek my! AF het 17:00 opgedaag was net te vinnig met daardie bloedtoets :-( maar baie baie bly AF het gekom dit het my weer rustiger gemaak. Begin CD4 met Fertomid dan scan op CD11.

NoamiB hoe gaan dit met jou - dink ongelooflik baie aan jou!!!

Zarah en Andie baie sterkte vir more - hou jul in my gedagtes...

Bea bly jy het nou weer n pva - sterkte - mag hierdie ons siklus wees...

Lagogies - sondag is nog so "ver" hoop die week vlieg verby vir jou

Hoop die follies groei asof hul op 'n super steriod is !!!

Dankie vir elkeen van julle se ondersteuning !

As ek iemand gemis het baie jammer - wees gegroet

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241036 by Antz08
Hi Dames

Ek lees elke post op my foon - en ek lag en huil saam met julle... Gaan nie te veel personals doen nie...

(((((HUGS))))) vir NoamiB en Bell@ - ek dink verskriklik baie aan julle! :heart:

Zarah en Andie - all the best for tomorrow!

Aan almal wat nuut is - wees gewelkom!

Lagogies en al die ander dames in PTA - wat dink julle van die Austin Roberts Bird Sanctuary hier in Brooklyn vir n meet?

Aan al die anders - helllo daar!

Me: 33
DH: 34
Married: September 2009 - 5 glorious years with my best friend!

First Darling Daughter: July 2010
Second Darling Daughter: January 2013

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241035 by StellaK
Goeie more dames,

Bella, so jammer oor die BFN :cry: groot drukkie vir jou.

vir almal wat wat vir follies om te groei, GROEI FOLLIES GROEI :rock:

Vir die Pretoria kuiertjie, Debs ek dink jy is die besigste van ons klomp, so jy moet dalk vir ons 'n paar datums gee wat jou pas. dalk moet ons kyk vir vroeg in sept. enige dag is reg met my behalwe woensdae aande

lekker dag dames
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241031 by Bea
Bell, so jammer vriendin. Het AF al opgedaag? Ek hou baie styf duim vas vir jou nuwe siklus - jy is in goeie hande.

Lagogies, hoop daai follies groei pragtig en dat jou eierstokke nie te seer sal raak nie. Watter medikasie gebruik jy nou weer?

Zarah, wat gebruik jy nou weer? Clomid en? Hoe voel jy?

Ek het my nuwe plan gekry - ek neem steeds 7.5mg of drie pilletjies Femara soos laas keer. Maar hierdie keer gebruik ek nie Menopur nie (laas 3, toe 2 ampules), maar Pergoveris - slegs 1 ampule elke tweede dag. Dis nou die sagte stimulasie. Scan Maandag.

Jip - ek skree saam vir almal - IVF of KI - GROEI FOLLIES GROEI!!!!!

Lekker slaap xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241030 by Lagogies
Bell ai die BFN heeltyd is nie lekker.nou moet die nare antie met rooi karretjie net kom en klaar kry. Basta haar streke!

Lalie. Jammer ek het gister nie eers gese lekker verjaar nie. Ek is so jammer oor jou BFN. Die hormone wat ons so inneem maak die teleurstelling soveel meer. Xxx

Naooms hoe gaan dit regtig vandag? Het die lee gevoel al ingeskop. Dink aan jou.

Andie whooohooo vir mooi folies. Sterkte met iui Donderdag.

Zettie gggrrrrrrooooeeeeeeeiiiiiiiiii!

Kom res van ivf trokkies laat ons rol! Zarah en Bea ons mik vir "hat trick"

Stella jy kan seker nie meer wag vir hartkloppie nie!

Debs, Lalie, stella ( en anthea as sy inloer - is maak skaars) wanneer het ons moomie meet? Kom asb met voorstelle.

Blommie die twee is pragtig! Dis darem 'n trotse ouboet

Kayla ek sou ook baie ongemaklik gewees het. Maar het geen raad, was nooit in so situasie nie.

Hallo Nella, Debs en Hopeful! En as ek iemand gemis het.

AFM: my regter kant is gevoelig ek kan nie dink ek moet nog tot Sondag loop voor dr follies check nie. My ovaries gaan soos balonne voel. Solank ons net mooi follies en goeie eiertjies kry.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241029 by nellak
Jammer om dit te hoor Bell :(

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241028 by Twinkle

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account