× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #241026 by Bytjie
Blommie, jou kinders is pragtig en baie dankie dat jy aan my dink.

Andie, yay voorspoed met Donderdag se KI. Nou sal jy 'n boep-tjoep trourok moet kry :lol:

Lagogies, Zarah, Bea, ek het gedog julle IVF-maatjies vorm 'n stoomlokomotief maar lyk my dis daai vinnige trein in Europa (kan glad nie nou sy naam onthou nie) want julle beweeg omtrent vinnig vorentoe.

Bell, gaan trek daai bloed!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Zettie, ek skree met jou: GGGGGGGGGGRRRRRRRRRRRRROOOOOOOEEEEEEEEEEEEEIIIIIIIIIIII FOLLIES GROEI!
Ek is baie bly jou ML is weer onboard, dit gee mens mos sommer nuwe moed ne.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241024 by kayla
Hi julle

Ek het met n skok besef ek het nog 2 ure van werk oor, dit voel soos tjaila tyd al. Was n laaaang dag.

Debs: Baie, baie geluk met jou aankomende bloubul

Bea, Lagogies & Zarah: Baie sterkte vir die spuite en pille en sommer alles wat gepaard gaan met IVF. Ek bid vir goeie kwaliteit bevrugte eiertjies wat hulle gaan terug plant.

Lagogies: Ek het so gelag vir jou "snow babies" baie oorspronklik

Amandatjie: Sterkte vir jou 2ww, ek is een van die POAS verslaafdes en ek weet sommer ek gaan baie raas kry by hopeful.

Bell@: Nog geen AF???? :cry:

Stellak: Amper scan tyd. Tel die dae af, tic toc tic toc

Lalie12: BIG HUG, so jammer oor IVF. Jy het n goeie attitude. Die ding gaan jou nie onder kry nie.

NaomieB: Net so jammer vir jou en ek voel saam jou seer. Stuur vir jou ook n groot hug :heart:

Zettie: Ek skree saam met die res GROEI FOLLIES GROEI

Andie: Bid vir donderdag. Daardie follies moet uithaal en wys.

AFM: Ek wag saam met Bell@ vir AF :swear: Ek was so 2 weke terug by die gynea vir n check up. Alles lyk ok, maar ek het nooit vir enige bloedtoetse gegaan nie. Ek gaan nou nog die maand wag en as AF nog nie hier is nie gaan ek die dok vra en dreig vir Provera tot dat sy ingee. Ek het so n paar jaar terug n baie hoe prolaktien vlakke gehad waar AF ook net verdwyn het. Ek dink dit is weer dit, maar volgens my gynea is ek net n bietjie oorhastig. Ek moet vir nog 2 maande wag voor sy enige toetse sal doen. :headbang:

Lekker dag vir julle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241023 by zettie
hallo ek stem gaan trek bloed !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!1

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241022 by Zarah
Bell@...ek sou laaaankal gegaan het.. Dis al 17DPO!! Gaan tog net asb! My senuwees!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241021 by Twinkle
Wat sal julle dames se bloed toets of nie ? Het geovuleer rondom CD17 is vandag CD34 en steeds geen AF ....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241019 by nellak
Baie dankie Andie! Sterkte met Donderdag se insemenasie! :)

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241018 by zettie
AFM . ja die spotting het toe self opgehou :)


Almal wat wag vir follies om tegroei ek skree en bid hard saam vir julle almal se follies Groei Groei GGGGGGGGGGGGGRRRRRRRRRRRRRRRROOOOOOOOOEEEEEEEIII !!!!!!!!!!!!

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account