× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240983 by nellak
Baie geluk Debs! Dis baie exciting :-)

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240982 by Debs
Hallo julle!!!!! Welkom nellak en kayla!!!! :D

Skies hardloop klas toe nou wou darem net gou se -baba is gesond en pragtig!!! En dokter kon sien dis n pragtige klein baba seuntjie!!!!! Eks so overwhelmed en excited kani glo ek moet nou 6-10 in n klas sit nie!!!!

Liefde vir elkeen!!!

XxxxX

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240981 by nellak
Welkom Kayla! Ek is ook nuut hierso!

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240980 by zettie
Welkom Kayla jy kan enigetyd hier saam gesels en ons sal help waar ons kan. :heart:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240979 by Twinkle
Al so baie daaroor gewonder - alhoewel ek nog net een keer die toetsies gekoop het en die hele boksie was negatief nooit weer gekoop nie ...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240978 by kayla
Hello julle

So ek is nuut hier. Ek het amper 2 weke lank gevat om alles te lees. Ek het saam bly geword, saam gelag en ook saam gehuil.

Hier is my storie: DH 29, Me 28. Sover ons weet is daar nie n fertiliteits probleem by my of by DH nie, maar ons is ook nog nie getoets nie. Ons grootste probleem is dat ek n hart kondisie het en met al die medisyne waarop ek is gaan die pad vorentoe maar moeilik wees. Die gynea en die kardioloog se beide dat ek nooit van my medisyne af kan gaan nie, en die risiko op die baba is n risiko wat ons moet vat sodat ek kan lewe :ohmy: Verder se die kardioloog dat daar n groter risiko is dat n swangerskap nie sal vat nie.

Ek weet dat my probleempie glad nie naastenby so erg is soos van julle sn nie, en ek het n bietjie skaam gevoel om te post. Maar ek hoop ek kan saam gesels en saam deel word van julle gemeenskap. Ek dink julle is regtig awesome hoe julle mekaar bystaan en ondersteun.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240977 by zettie
Nella mens doen OPk in die laat middag die LH hormoon waarvoor mens toets stuig in die middag nie die oggend nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account