× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 9 months ago #253589 by DieSwartKat
Dankie, ja, ek sal moed probeer hou maar ek voel senuweeagtig. Ek is al 5 keer vandag toilet toe, elke keer voel dit vir my asof AF onmiddelik gaan begin.

Ek kan nou weer glad nie onderskei tussen hierdie krampe en gewone AF krampe nie, voel vir my dieselfde. Ek het ook lae rugpyn (wat ek altyd ook het voor AF begin). Wat weird is, ek het 'n snaakse seer gevoel in my ribbes aan die regterkant. Dit is nie seer as ek daaraan vat nie, maar voel amper soos 'n spier wat gerek het of 'n spier wat vasknyp.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253588 by tanzie
Dieswartkat-dis presies wat ek nou die dag gehaad het,het gevoel ek kan die mure klim...nee nee ons gaan positief wees en ons gaan sommer die beste dink van die erg krampe*ek weet myne voel nie sos af krampe nie die voel meer sos n rek en knyp tiepe kramp...

Ek dink so baie aan jou swart kat*veral omdat jy altyd hier is vir my en gee my altyd gooie raad ens :heart: :heart:

ek hou duim vas dat daai krampe net gooie nuus vir ons al 2 gaan bring...

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />

[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253587 by DieSwartKat
Tanzie, ek kramp regtig erg vandag, met tye het ek sulke skerp, skiet pyne in my lae maag (so 2cm onder my naeltjie). Dis baie senutergend, sulke krampe kan beslis nie goed wees nie :cry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253574 by tanzie
more julle*well cycle day 21 so nog net 7 dae dan is af due!!ai ek het helse krampe vandag aan die een kant dis weird en boobies nogi eers so seer sos gewoonlik nie...aii seker nog n maand vir my ook

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />

[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253567 by DieSwartKat
Hi,

Jammer fairymommy. Het geen ander woorde. Hoop jy is ok. Dit is so goor dat jou man oorsee werk ook nog. Ek stuur vir jou drukkies, hoop jy koop vandag vir jouself 'n vet chocolate en dat dit jou so bietjie sal opcheer.

Ek het vanoggend getoets omdat ek nie meer kon uithou nie. BFN. My AF moet more/Woensdag kom, ek het reeds vroeg vanoggend AF-tipe krampe begin kry.

Ek het ook geen ander simptome wat ander vrouens in vroee swangerskap ervaar nie (sensitiewe borste bv). Ek is nog nie "uit" nie, maar berei myself maar solank voor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253565 by AnzelMama12
Ek is ook nog in my twe. Eish. Moet Donderdagdag toets.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253564 by tanzie
ek ook in my tww...ai ek jammer oor julle af-maar weet sommer een van die dae dan smile ons almal :kiss: :kiss: :kiss:

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />

[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account