× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 months ago #239642 by Lalie12
Hello Dames.

Ek sien so uit na my afspraak Vrydag, die tyd moet nou net vllliiiieeeg!
Ek is nou al 3 day overdue vir die feeks. Ek sal maar net more oggend pieps. Ek twyfel dis iets. Ek kan nou nie onthou of julle dit genoem het nie, maar here goes...

Wat moet ek verwag by my eerste afspraak by die dr vrydag? Doen hy n sonar? En trek bloed? Hoe bepaal hy hoeveel meds ek moet gebruik? Begin mens dadelik met medikasie?

Ek is bang die spotting het my siklus beinvloed.. Miskien hoekom af nog nie gekom het nie. Dink ek moet net begin relax. Die dr weet mos tog wat hy doen..

Liefde.

Lalie xx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239640 by Zarah
Naomi, soos ek se, volgens my ondervinding was dit die beste. As julle vnd BD en more abstain. Jou follie is in elk geval so groot. As hy vroeer OV kan jy hom nog vang. Ek moet se, ek was glad nie lus vir BD na my 1ste KI nie want ek was opgeblaas en het krampe gehad. Sterkte! Dis exciting!
Sjoe Hopeful, jou 1ste trimester is amper verby!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239637 by Hopeful
More Julle!!!!

Zarah ek is jammer oor AF wat niks lekker is nie

BEA, wees sterk vriendin!!! Ek hoop ook daai crampies is n goeie teken FXFXFX

Naomi dit is wonderlike nuus!!!! So excited vir jou!!!!!!!!! jammer ek het nou nie raad oor BD nie.

Lagogies, waneer verwag jy die feeks?

Stella ek hoop jou man word gou beter

Zettie hoe lyk dinge aan jou kand? Ek hoop nie die Fetromid is te rof met jou die maand nie. Hoe gaan dit met die acupuncture? Scan hulle vir follies terwyl jy op fetromid is?

Strikkie, Jooste, waar is julle ons mis julle vreeslik!!!!

AFM: Nie veel nuus nie, ek sien net uit na my volgende scan op die 8ste August dan is ek 12 weke. Ek wil glad nie enige van my swangerskap om wens nie maar dit sal lekker wees om 12weke te tref en te sien alles is reg met broodjie dan kan mens weer bietjie ontspan :) Anders kla ek nie ek is maar elke dag naar maar dis glad nie so erg nie :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239634 by Bytjie
Julle ons het Sondag ge-BD. Kan ons vanaand BD (voor triggershot) en dan weer na KI?

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239633 by Zarah
Wow Naomi! Dis fantasties! Jong, met ons 1ste KI, het ons nie die dag voor KI ge-BD nie en toe het ons baie sperm gekry. Met die 2de KI het ons die dag voor KI ge-BD en toe is daar baie minder sperm. So uit my ondervinding sal ek se, BD 2 dae voor die tyd.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239632 by Bea
Naomi, dis awesome :woohoo: :woohoo: So bly vir jou! My fs het gesê mens kan die aand voor die tyd BD en dieselfde aand van die KI om jou kanse te verbeter. Die lab verkies gewoonlik sperm wat nie ouer is as drie dae is nie. Die enigste nadeel van as jy die aand voor die tyd BD is die volume nie so groot die volgende oggend nie, maar dit vat net een! FX FX FX

Jip, ek gaan resist om te POAS!!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239631 by Bytjie
More almal,

Hi sies Zarah, kyk hoe sit jy nou idees in Bea se kop. Maar Bea sal jy dit kan resist?

StellaK, luister vir Zarah!

Zarah, ai dis niks lekker as mens so baie bloei nie, maar moenie worry nie: this too shall pass.

Waar's almal dan so stil?

AFM, my wand is 10.2mm en 1 ou klein follie aan linkerkant en 1 follie (amper 26mm) aan regterkant. Ek spuit vanaand 12 uur weer ovitrelle en Donderdag is dit KI. :woohoo: :woohoo: .

Julle hoe lank voor KI mag mens BD :blush: ?

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account