× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #239630 by Bea
Naomi, wat sê die dokter? Hoe lyk daai follies?

Zarah, shame man, hoop AF is beter vandag. Gaan jy gewone pil of Visanne gebruik hierdie maand?

Al wil ek hoe graag, gaan ek beslis nie POAS nie - want as dit negatief is die teleurstelling so groot - plus mens glo dit nie, want dit kan te vroeg wees. So ek wag maar tot Sondag. Ek verbeel my ek het AF krampe - ek hoop soooooo dis die embie wat besig is om in te plant.

Lekker dag almal x

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239629 by Zarah
More dames

Welkom al die nuwes.

Bea, hoe gaan dit met embie? Is jy ook n POAS addict? Gaan jy dit resist?

StellaK, n mens hoop tog altyd vir n wonderwerk. Sterkte.

NaomiB, kom update asb wat daai scan se. Ek hoop daar is n paar lekker vet follies.

Lagogies, ja jong, die rus maande is lekker, tot op n punt.

Al die ander dames, wees gegroet.

AFM: Gister en vanoggend gedog ek bloei dood. Maar AF is altyd so erg as ek Fertomid gebruik. Ek hoop dit raak minder vandag. Sodra AF heeltemal klaar is begin ek met die Pil.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #239621 by Lagogies
Welcome Tal en Kathleen

Almal Hello en hoezit :laugh:

Lekker week vir julle! Dis hoogtyd vir BFP hier op die thread, daar was omtrent maand laas positiewe nuus. Hoop daars gou weer nuus. Fxfx almal in 2ww. En ook die wat nou weer met siklus begin.

Al die preggie bellies en mammas met babes wees gegroet!

Afm: wag nog in spanning om by cd1 te wees. Na2 mde rus raak ek nou haastig vir probeer

E

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #239616 by StellaK
Naomi, FXFXFX vir baie mooi follies. geniet die BD.

Bea, sterkte vir die wag. ek glo als is 100% met embie.

Bell@ sterkte vir die afspraak more.

ek wag nou nie juis nie. ek gaan ook nie eers toets nie. ek dink nie ek sal die maand BPF kry nie oor ML op so baie medikasie is (hy sukkel mar nogsteeds, nog net 2 weke se antibiotika oor)

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago - 13 years 4 months ago #239608 by Bea
Naomi, baie sterkte vir jou follie scan more - ek hou baie baie styf duimvas dat daar twee mooi follies is!! xxx

Stella, sterkte vir die laaste week van die wag - ek en jy is so saam-saam hierdie maand - hopelik kry ons ook saam goeie nuus :laugh:

Welkom Kathleen, jammer om te hoor van jou MC.

Bell, hoop jou afspraak gaan goed more en dat jy goeie nuus sal kry hierdie week.

Zarah, hoe voel jy vandag? Is die krampe en pyn beter?

Hopeful, hoop jou verkoue is nou iets van die verlede? Wanneer gaan jy weer dokter toe vir 'n scan?

AFM: Embie behoort gister 'n blastocyst te wees en moet nou begin inplant. Ek kan nie help om elke krampie of stekie te probeer ontleed nie!! Dit voel bietjie soos krampies, maar dit kan baie beslis my verbeelding ook wees. So die lang wag tot Sondag...

Lekker dag almal

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #239606 by Bytjie
Bell, ek hou duime gekruis vir 'n BFP vir jou.

StellaK, ek is CD14 gaan more vir follie scan. So jy't nog net 'n week en dan toets jy? Ek hou alles gekruis daai toets wys positief

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #239601 by StellaK
Goeie more dames,

Kathleen, baie welkom hier. Jammer oor jou verlies - groot drukkie vir jou.
ek hoop dat jy vinnig weer sal swanger raak.

Naomi, waar trek jy nou in jou siklus?

Bell@, ek hou styf duimvas vir jou BFP.

Bea, hoe voel jy? hoe gaan dit met jou?

hoop almal het 'n heerlike naweek gehad.

AFM Geen nuwe nuus by my nie - ek nou in die middel van die 2ww

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account