× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 months ago #239600 by Twinkle
Hallo Almal

Hoe gaan dit? Enige nuus van enige iemand almal so stil...

Welkom Kathleen

Ek self het nog nie weer getoets nie gaan more middag weer Dr (homeopath) toe! Hopenlik is dit die week BFP....

Geniet jul dag en week...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239589 by Bytjie
More dames,

Kathleen, welkom hier by ons. Jammer om van jul verlies te hoor. Hoop julle sommer gou weer 'n BFP. Jy sal baie raad en motivering van die dames hier kry.

Hoop almal het 'n lekker dag.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239577 by Kathleen
Hi Dames,

Ek: 31
DH: 32

Ons het probeer vir baba #2 en so rukkie terug 'n MC gehad. Ons het daarna nie meer gefokus op probeer nie.

Alhoewel ons nie meer gefokus is op probeer nie hoop ons nog dat iets sal gebeur binnekort ;-)

Ek hoop om bietjie motivering te kry by julle dames en saam met julle deur die padjie te loop.

Groete,
K

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239567 by Bea
Zarah, hoop dit warmwatersak help! Het jy baie pyn aan die kant van die sist? Sterkte jong

Hopeful, ja dis veral awkward hier by die werk om met my handsak badkamer toe te gaan presies 14:00 elke dag - lol. Ek dra maar 'n pantiliner - dit is niks lekker nie. Jip, ek drink ook die Progynova. En jy was reg - geen BD na terugplasing nie!! Dankie oor die advies oor die krampe - die weet ek gelukkig, want ek het dit met my eerste swangerskap ervaar. Dit kan mens nogal laat skrik, maar ek sien eintlik uit na krampe, want destyds met my dogtertjie was dit hoe ek vermoed het ek is swanger - ek hoop dis weer so hierdie keer!!

Ek moet sê so ver ek het nog gee newe-effekte van die progesteroon nie - hoop dit bly so.

Lekker naweek almal!!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239565 by Zarah
Hopeful, my gemoed is heel goed. Ek glo daar is n rede vir die delay.
My krampe ook beter. Ek is net naar nou want ek het n chocolate milkshake verorber! Was lekker maar ek voel vreeslik vet!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239561 by Hopeful
More almal,

Snoekie sy is te CUTE!!!!!!!!!

Zarah, jammer oor die krampe? hoe voel die gemoed?

Bea, soos Zarag se net positive vibes jou kand toe!!! Ja ek het ook die progestoroon gevat en vat dit steeds ( weens die scare wat gehaad het will die dokter versugtig wees ). Jammer om te se maar daai goed is niks lekker nie dit bemors jou onderklere, dit maak mens snaaks ruik en dan natuurlik het die progestoroon my in n feeks verander oornag. Ek het geen effecte gehaad van die stimming meds nie maar die progestoroon het my baie kort van draad gemaak. ek het ook sulke blou pillietjies gevat progenova 2mg.
Oh ja moet aseblief nie skruk as jy crampe kry nie ek het van af die dag van inplanting en nog elke dag daar na ( tot vandag nog ) elke dag crampe. Dis soos ligte AF crampe so moet nie skrik as jy dit ook kry nie :)

AFM: Niks nuus nie net bly dis naweek :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239548 by Twinkle
Hallo Julle almal

@ Bea baie positiewe gedagtes jou kant toe .... jong ek het al weer gebrand en ML het ook gister aand gevra of ek alweer getoets het ... dink ek sal woensdag ogend toets aangesien ek weer Dinsdag middag dr toe gaan.

Snoekie jou dogterjie is pragtig!!!

Aan almal wag wag - BAIE sterkte dit is vir my en glo vir baie van julle 'n redelike uitputtende tyd. Ons moet net moed hou en daar wees vir mekaar - wat almal klaar is. VOel so skuldig dat ek nie meer tyd het om personals te doen nie ... :-( maar glo my ek volg elke post vang soms net op

Geniet die dag en dalk naweek!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account