Hi Julle,
Bea dit is WONDERLIKE NUUS!!!!!!!!!!!!!!!!! 5/6 is fantasties en soos jy se al sukle dinge beitjie dis mos hoek ons by bevoegde FS is
Naomi, weer eens jammer oor die BFN

en ja ek stem try eers bietjie die "natural" ding all die KI's en monitor en sonars vat hulle tol op n mens!!
Snoekie, ja jong ek was all te bly toe hulle nie internal will doen nie ek is so moeg dat n dokter in my rondkrap ek kan skree so ek het glad nie op een aangedring nie. Dit wat ons kon sien was baie posetief so dit was nie nodig vir n internal nie

Ek mis ook die ou dames ook baie vir Heksie met haar moet inpraat en mooi prentjies, slakkie en strikkie en klippie en Jooste ons mis julle!!!!!!
Blommie dis great om van jou en sus te hoor en ek is seker alles sal wonderlik gaan met die bevalling.
Yolandi, baie baie baie welkom hier by ons. Ons is altyd bly om nog n maaitjie te kry en moenie worry oor die baie vra nie ons is almal hier vir mekaar. Ek stem 100% saam met Bea dis nie reg dat die dokter net sommer Fetromid voorskryf soner om eers toetse te doen nie. Ek stel voor jy kom by n Gyni as jy nie klaar by een is nie. Hoe die stappe behoort te werk is as vold
1. Die vrou gaan op dag 21 van haar ciclus vir bloed toetse om te bepaal of sy Ovulate
Die man moet ook in die tyd gaan vir sperm toetse om te sien dat daar nie vout is.
As alles reg is dan kan mens besluit wat mens van daar af will doen. Soos byvoorbeeld Debs wat hier saam met ons gesels se gyni het haar met sonars ge monitor om te help bepaal waneer sy moet BD ( Baby Dance ) wand daar is nie vout by haar of DH nie en dit het heel goed ge werk.
As daar dan by een van julle well n proebleem is of dat jy nie ovulate nie of dat jou man se swemmes bietjie stadig is vat mens dit van daar af en die plan vorentoe sal afhang van waar die Fout is.
Ek weet dit is alles BAIE BAIE scarry maar moenie worry nie en moenie panic nie vat alles een stap op n slag. Ek was ook jonk toe ons uit gevind het DH ( dear husband ) se spermpies werk nie so lekker nie en dit was vir ons n skok wand ons het gedink oor ons jonk is sal alles reg wees.
God het n plan vir ons elk en partymaal moet ons net n bietjie langer pad stap saam met God.
ASblief moet nie skrik of bang wees vir die toetse nie maar aseblief kom by n dokter wat jou monitor en hier deer help
Oaky dit was nou vreeslik lank ek is nou klaar gepreek vir die dag hahahaha LOL lekker daggie almal!!!