× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 months ago #239199 by Hopeful
Hi Julle,

Zettie, ek hou baie baie stuif duim vas dat hierdie jou cycle is!!!!!!!!!!!!!!!

Lagogie, shame man ons tax moes laas week ingewees het so darem nou oor die ergste voorspoed daai kand!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239198 by zettie
Hallo julle.

Skuus ek was so bietjie MIA die laaste tyd my kop was nie by die hele TTC ding nie.
Maar ek het gister my Provera begin drink so ons kyk maar wat hierdie maand gebeur ek gaan my Fertomid drink en vir my scans gaan en dan ook vir die accupunture.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239180 by Lagogies
Lalie en Bea sterkte met iVF. Bea 5/6 is supercool fxfxfx

Stella sterkte daar, miskien is dit 2 vliee met een klap

Beehen so deurmekaar siklus breek mens se spoed

Naomi jammer oof BFN

Zettie, Andie, Dellie en Zarah julle is stil.

Ellam hallo daar!

Yolindy welkom!

Afm: met tax filing season is ek bly ek skip die maand. Besig met kliente se opgawes om alles so gou moontlik in te kry. # joys of work#

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239179 by Lagogies
Snoekie Anja is soooo cute. Opvreetbare bekkie :P

Blommie geniet elke oomblik. Ek se altyd as mens in pasgebore baba se oe kyk, kyk mens direk in die hemel in. Belly pic (before) and baby (after) pic asb

Hopeful en Debs bly peanuts groei goed.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239177 by Lagogies
Hallo julle

My internet gee probleme en ek het nou al 2 keer lang post gedoen en dan gooi hy my uit as ek submit

So nou doen ek maar paar korter posts as dit werk

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239173 by Hopeful
Hi Yolandi,
Vir die eerste toetse wat mens doen is gewoonlik n reeks bloed toetse wat check vir verskeie goed groot en deels of jy natuurlik ovuleer en n papsmeer om te check vir infeksie en jou medies behoort dit te cover. Ek weet ons medies het nie vir my man se sperm anilise ge cover nie maar dis nie so duur nie dit was R450.00 ( dit is well in Namibia wand dit is waar ek bly ek is nie seker oor SA nie maar die dames daar sal vir jou beter kan se )

Soos ek gese het die beste opsie is maar om by n Gyni uit te kom mens se GP is wonderlik maar gewoonlik is swanger raak nie hulle specialieteids feld nie en partymaal kan hulle meer skade doen as goed. Ek dink jy moet sterk daar aan dink om liewers na n gyni toe te gaan saam met wie jy n pad kan stap en jou die beste kan help. Ek weet dit is nie altyd lekker om na hulle toe te gaan nie maar ek belowe jou dis beter om van die begin af by die regte mense te wees implaas daar van om tyd te mors by n dokter wat nie altyd die kennis het om te help nie.
Shoe ek weet dis niks lekker as ander mense jou prievaat dele sien nie ek is dit nou nog nie lekker gewoond nie maar daar is n paar dinge om in ag te neem, dis hulle werk en daar is gewoonlik niks wat hulle nog nie gesien het nie so jy hoef regtig nie skaam te voel nie ( ek weet mens doen maar nogsteedst ). Ek sal ook voorstell dat jy dan liewers na n vroue gyni toe gaan dit sal dalk vir jou meer gemaklik wees. Ek sal ook voorstell dat jy well n papsmeer doen. Dis glad nie seer nie en dit is regtig vinig. Praat met jou gyni en se dis jou eerste een en jy is senuwee agtig en enige gyni wat hul sout werd is behoort jou goed gerus te stell. Die papsmeer is maar net om te kyk of daar nie n infeksieis nie. Ek het een gehaad en dit nie eers geweet nie wand ek het nie symptom gehaad nie en n infeksie kan soms ook swangerskap bellemer.
Ek weet hierdie dinge is baie scary as mens so aan die begin van alles staan maar ek belowe vir jou dit raak al hoe minder scary hoe meer mens weet en ons is altyd hier vir mekaar.
Mag ek vra hoe jy jou ovulasie bepaal het?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239172 by YolindyJ
BAIE DANKIE VIR ALMAL SE VERWELKOMING, EN DAT JULLE MY SO GOU LAAT TUIS VOEL.

@NAOMIB - WAT PRESIES IS FEMARA? EN GELUKKIG HET EK NOG GEEN MOODSWINGS GEKRY NIE, LOL. EN HOPELIK KRY EK DIT OOK NIE. WANT EK WERK IN 'N BAIE STRESVOLLE PLEK, EN EK MAG DALK NET IETS LELIK VIR IEMAND Sê. (MY BAAS)
JAMMER OM TE HOOR OOR MC. WEET JY WAT DIE REDE WAS DAARVOOR? :( 'N PAAR MENSE HET NOU AL VIR MY GESê EK MOET PASSOP MET CLOMID/FERTOMID WANT DIT VEROORSAAK MC?

@BEA - AL HIERDIE TOETSE, DEK MENS SE MEDIESE FONDS DIT? EN WATSE TOETSE IS DIT PRESIES?

@HOPEFUL - JA NEE EK MOET Sê EK IS NOGAL BANG. NIE OM TE GAAN VIR AL DIE TOETSE NIE, MAAR OOR WAT DIE RESULTATE KAN WEES. EN OM EERLIK TE WEES, EK WAS NOG NOOIT BY 'N GYNI NIE, ASOOK NOG NOOIT GEGAAN VIR PAPSMEER OF SKRAAP NIE. DIT GRIL MY EN EKS VREK BANG :ohmy:
DIE IS BIETJIE PRIVAAT, MAAR ML IS EERSTE EN ENIGSTE MAN MET WIE EK AL OOIT GESLAAP HET (ONS NOU 7 JAAR SAAM, EN AMPER 4 MAANDE GETROUD) EN DIT FREAK MY NET UIT OM TE DINK IEMAND ANDERS MOET MY PRIVAATHEID SIEN :blush: EK SKAAM MY DOOD

xxx Liefies Y xxx

ME: 24
DH: 25

TTC : SINCE SEPT 2012

JULY 2013: FERTOMID
AUG 2013: FERTOMID
SEPT 2013: FERTOMID

DEC 17 2013: BFP X 3 (CLEARBLUE DIGITAL) 4 WEEKS

7 JAN 2014: BLOOD TEST 7 WEEKS

20 JAN 2014: FIRST SCAN 9 WEEKS
2.3 cm lank en heart rate 163bpm

17 FEB 2014: SECOND SCAN 13 WEEKS

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account