× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 months ago #239149 by StellaK
goeie more vriendinne,

Lalie, sterkte daar. hoop als loop nou sommer seepglad vir jou.

Beehen, lekker om weer van jou te hoor. jammer oor hoe die maand uitgedraai het. dit is dalk goed as jy vir 'n slag goed vloei, dan is als nou mooi skoon daar binne en net reg vir jou BFP

Hopeful, bly als het goed gegaan :rock: :woohoo:

Blommie, geniet hierdie laaste rukkie en ek dink aan julle met die bevalling. ons sien uit na 'n foto'tjie van julle poplap. :heart:

Naomi, hoe gaan dit met jou? ek dink sooo baie aan jou :heart:

Zarah, Dellie, Andie, Debs, MMCC hoe gaan dit met julle?
(hoop nie ek het iemand nou vergeet nie)

Bea, sterkte met jou afspraak vandag. kan nie wag om te hoor hoe dit gegaan het nie. FXFXFX vir mooi gesonde follies

geen nuwe nuus hier by my nie

geniet die dag daar
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239141 by Blommie
Hallo dames

Jammer ek is so skaars. Ek probeer opvang.

Sal later personals doen.

AFM: kan nie glo ons is al 38 weke swanger nie. Vandag oor 'n week word my dogtertjie gebore :woohoo:

Alles gaan baie goed, sy weeg al 3.2kg.

Lekker aand

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239139 by Hopeful
Hi julle, dankie vir die moed in praat oor die ovum ek het all hierdie dinge geweet en dit vir DH gese maar steeds wou hy my nie glo nie. Ag ek is sommer vies vir hom.
Alles gaan goed met broodjie ons kon nou nie die hartkloppie sien nie wand dit was nie n interne sonar nie maar Dokter is baie happy ons kon sien my babtjie grooi mooi daar in die sakkie :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239130 by beehen
Hello aan al die ttc dames

Jammer ek was soooooo skaars gewees (hulle se mos goeie goed is skaars) hehehehe.

Hoop dit gaan goed met almal. Welkom aan die nuwe dames wat intussen die moomie forum gejoin het.

Bietjie weer 'n update oor myself, was Junie my 3 de maand op Provera 5mg (begin steeds nie self te menstrueer nie) en my 2de maand op Fertomid alhoewel die maand 'n totale gemors was dink ek. Ek het 3 - 7 Junie my Provera gedrink, 12 - 14 ligte spotting gehad (gewoonlik die dae wat ek sou begin menstrueer), het toe dag 5 - 9 my Fertomid gedrink soos gewoonlik. En glo dit of nie........BOOM CRASH BANG........ toe begin ek verlede Dinsdag met 'n volle maandstonde wat tot nou toe nog nie gestop het nie wat oorspronklik die tydperk was wat ek moes ovulueer het. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239129 by Lalie12
"Ek het die FS gebel, en sy ontvangsdame se maak nie saak of dit Spotting is of jou tyd nie.. Ons tel nou gister as CD1 en dan moet ek hulle nou gaan sien op CD20 wat die 19de Julie is... {Een maand voor my verjaarsdag} Dit is seker maar nou hoe die dinge op ons pad kom.. Soos hulle se "Hold the vision, Trust the Process" :ohmy:

In daardie tyd, moet ek "regtig begin" en dan kan ek weer die Dr bel en seker maak dat ons albei op die regte bladsy is! :P

Hopefull... Wat se die DR!......... :ohmy: :woohoo:

Naomi...Is jy nie nogsteeds te vroeg om aan die toets te gaan nie??


Aan aaaaal die ander pragtige dames! Stella, Debs, Bea HallllOOO!!! <3

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239120 by Snoekie
Ellam,
Jy moet ten minste drie maande voor julle begin TTC ophou met die pil om al daai meds uit jou gestel te kry. Jy moet ook op die laatste in daai drie maande ophou rook as jy rook en al daai tipe habbits sny.
Verder is daar ander maniere om voorbehoeding toe te pas as die pil. My eerlike opinie, ek het opghou met die pil die dag toe ek getrou het en het tot vandag toe nie weer dit gebruik nie, ek het net te veel issues gehad as gevolg van die pil. Dit is artificial hormones, en ek dink mense soos ons wat reeds hormoon wanbalans het is dit baie bad...
Verduidelik vir jou man dat die gynie jou nie op meds sal sit as julle nie al vir 'n jaar self probeer nie en dat al is hy reg in dat julle gelukkig kan wees en dadelik swanger raak is daar 'n grootter kans dat dit nie dadelik gebeur nie en dat dit rukkie kan neem.
Gaan lees bietjie op oor BBT Charting (basal body tempreture charting) op www.fertilityfriend.com. As mens dit reg doen kan dit ook as "voorbehoeding" gebruik word.
Sterkte.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239119 by StellaK
Goeie more almal,

Hopefull, julle hoef gladnie daaroor te worry nie. Blighted ovum is as iets vout gaan met bevrugting, so hulle het defnitief gesonde embrios vir jou ingeplant. en as daar so iets wat, sou hulle dit al met jou vorige sonar gesien het. dit is baie duidelik op die sonar as daar nie iets binne in die vrugsakkie ontwikkel nie (voor die dr vir my iets gese het, kon ek self sien op die skerm dat daar nie 'n baba'tjie was nie). geniet die afspraak en ek glo als sal 100% reg wees.

Naomi, jammer oor die BFN :cry: groot drukkie vir jou. as AF nogni vandag kom nie, moet jy dalk gaan vir bloed toetse...?

Lalie, dis goeie nuus oor die IVF. geniet dit jong. en ek se ook jy moet eerder jou FS bel oor die bloeding.

Snoekie, die foto's is omtrent pragtig.

Ellam, dalk moet julle weer mooi oor die hele saak praat. as jy eers begin ttc dan vlieg die tyd so vrek vinnig - ons probeer al 8 maande en sover is daar by ons niks vout nie. sterkte met die reis.

Hallo aan al die ander vriendinne

AFM: ML is darem al so bietjie beter - hy het al baie minder pyn. als werk darem nog reg. ek behoort maandag wat kom te OV. ek gaan nie eers vir hom se nie, want met sy dinge moet ons in elk geval baie BD. dis eintlik 2 vliee met 1 klap hehe :silly: :P Vriende van ons het ons oor die naweek gevra om peet ouers te wees vir hulle kinders, so die naweek het ons nogal ernstige dinge gesels, want dit is 'n groot verantwoordelikheid. ek het vreeslik lekker met seuntjie (amper2) gespeel, en dit verander sommer dadelik jou uitkyk teenoor die kind, ek is sommer oonmiddelik liewer vir hom. hulle 2e baba word okt gebore.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account