× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #238864 by Bytjie
Zettie, jy moet lekker partytjie hou want Maandag is dit weer back to the grindstone.

Hopeful ek sê vir jou die bleddie tyd gaan darem stadig. Ek weet nie hoe ek dit tot volgende naweek toe gaan maak nie. Is nou eers 3DPIUI.

Bea is jou dogterjie al beter.

Lalie wat was die uitspraak toe gewees

Stella gaan jy regtig nog 3 weke wag of gaan jy maar jou dr bel.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238862 by zettie
Hallo julle skuus ek is so skaars sukkel met my internet maar lees elke post en dink aan julle almal.

Lagogies welkom jy gaan lekker hier gesels en gou welkom voel.

Saterdag is my verjaarsdag partytjie (die groot 30) so sal maar Maandag my Provera begin drink en dan weer op die perd klim. Verder gaan dit goed met my.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238857 by Hopeful
More Almal hoe gaan dit hier?

Lagogies, baie welkom hier by ons groepe ek is seker jy sal sommer gou tuis voel!! Ek is jammer oor jou MC maar vertrou jy sal sommer gou weer n BFP kry!! Geniet die rusmaand dis partymaal so nodig

Naomi, hoe gaan dinge in die 2ww?

Zarah, hoe voel jou gemoed?

Lalie, voorspoed vir die uitslae

Stella ek is bly jy is nou ook bietjie rustig vat dit kalm en geniet die tedjie voor die malleged van TTC weer begin?

Bea hoe gaan dit met jou dogtertjie en het AF al gekom?

Zettie, Andie, Strikkie, Jooste waar kruip julle weg?

AFM: Gaan goed hierso, die naargeid en moegeid kom een gaan anders as dit wag ek nou net vir my sonar. Julle ek brand om te weet of daar een of twee babas is hier binne my. Oor my pa my dokter is will hy nie nou al n sonar doen nie wand dan moet dit inwendig wees en dit will hy nie doen nie so ek moet wag tot ons n gewone een kan doen. Ek voel al lus en gaan na n ander dokter net om te check of daar een of twee is maar DH will niks weet nie. Agwat lyk my ek sal moet wag. Dit is presies 2 weke voor my scan :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238854 by StellaK
goeie more almal.

Lalie, hoop julle kry goeie nuus met die uitslae. dink so baie aan julle.

Lagogies, baie welkom hier. groot drukkie vir jou, en baie sterkte met die emosies. geniet die rus-maand en ek hoop jy kry in die maand sommer baie nuwe moed.

kyk, dis yskoud hier op die hoëveld, ek voel vanoggend skoon vas gevries hier in my kantoortjie... :lol: :silly:

lekker dag dames
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238852 by Bytjie
Hallo en welkom Lagogies. Om 'n rusmaand te vat is altyd goed net sodat jy jouself weer kan vind en ek is jammer oor al die BFN's. Na die maand is dit net positiewe gedagtes.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238847 by Lagogies
Hallo Dames!

Het die hele thread gelees en " ken " nou al almal.

AFM:
Die onlangse geskiedenis - Ek (38)en ML(46) getroud Okt 2011. SA goed en aan my kant alles goed, geen issue behalwe ouderdom.
2012 FS- clomid en menopur, ovitrelle vir trigger. Reageer goed iui dikweks op cd10 of cd11. Dr baie +
Iui#1 BFN (griep)
Iui#2 BFP maar MC 7 weke :(
2013
Iui#3-5 BFN

Ek rus die maand. Bietjie Depro en werksdruk.

Bid dat ons gou + sal kry.

E:-)

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238838 by Bytjie
Hallo Lalie, wou sê ek mis iemand.

Voorspoed met jul uitslae. Ons stuur net positive vibes julle kant toe.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account