Hi Julle,
Stella ek is bitterlik bly jy het darem die naweek geniet en jammer dat AF nou nie will saam werk nie. Ek dink ook dit is goed om dan maar die Dokter te gaan dien vrydag.
Zarah, moet jouself nie uitstress of uit freak oor alles nie dis eintlik baie eenvoudig

al wat iriterend is, is niks is seker nie en maak jou nou al reg om te go with the flow. My DH is n groot planner en dit het hom erg onder gekry dat ons niks kon beplan nie.
Okay dit is hoe myne verloop het
CD3 Scan en dan begin met meds ( watter meds jy vat hang van person tot person af )
CD 8 Scan om progress te check ( jy begin op die dag dan met estroegeen pille drink om jou lyning dik te maak )
CD 10 Scan weer om progress te check
en van hier af hang dit nou van vrou tot vrou af en kan ek jou nie se wat gaan gebuer nie. ek het toe weer n scan op CD 11 gehaad toe gee hulle die go ahead en se ek moet my tigger shot daai aand 11uur vat en toe was ER op CD13, maar dit hange van elke person af en hoeveel follies jy het en hoe groot hulle is. Dit kan of die selle wees of later as ek of selfs op CD 10 kan hulle se jy is reg om te trigger.
Na die ER dan wag jy weer om te sien waneer ET is. as hulle by dag 3 na ER al definitief kan sien watter embies is die sterkste dan doen hulle dit al daai dag ( ek moes die oggend 8uur bel om te hoor of ek daai dag moet ingaan en toe see hulle nee ek moet wag tot dag 5 so jy kan nie regitg beplan nie ).
Jy sal dan progestoroon kry wat jy vat vanaf ET en daai goed het my lekker weird gemaak. Ek het geen newe efekte gehaad van die stimming meds nie maar die blerrie progestoroon het my soos n heks op n besem gemaak. ek moet dit nou nog vat, is nie meer so erg nie maar soos vandag voel ek weer ek is lekker moerig.
Al wat ek regtig vir jou kan se is KEEP CALM and DONT PLAN ANYTHING!!!!!!!!!!! hoe meer jy gaan proebeer beplan an die saak hoe moeiliker gaan dit emotionally vir jou wees wand ek belowe jou nou dit sal nie wees soos jy dit beplan het nie groot drukkie vir jou en alles sal fine wees!!!!!!!!!!!!!!!!!!