× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago - 13 years 3 months ago #238837 by Lalie12

:woohoo: Naomi!!! {Baie STERKTE met die 2ww} Sooo Bly vir jou!!!} :rock:

Hopeful --- Ek is sooo bly daardie telling klim PRAGTIG! :woohoo: :P :heart:

Stella, sterkte vir jou!!!

Aan al die ander Hello! op hierdie flippen koue winters oggend!! Vannoggend was dit al -4 grade by ons... Ek is sooo WARM aangetrek.. Ek sien Woollies koop sulke "onsies pajamas... Iets wat ek moet sal kry....

Man, se spermogram (askies die spelling) uitslae kom more.. Het soos 'n malletjie gejaag gisteroggend om sy "sample" betyds daar te kry....

Ons glo dat dit beter sal wees, anders is ons gereed vir die IVF! :rock:


Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238832 by Bytjie
More almal

Snoekie hoop jy's gesond teen Sondag.

Stella ek bewonder jou Job se geduld

Bea, jammer om te hoor van jou dogtertjie, ek hoop sy word vinnig beter.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238820 by StellaK
Sjoe Bea, dis nou 'n aaklige manier om die naweek af te sluit. baie sterkte daar en ek hoop sy is baie gou weer gesond.

Snoekie, Anja is te pragtig vir woorde.

ek het nou op 'n ander thread gevra wat dink mense van AF na MC en 'n vrou het gese ek moet 4 weke kans gee na ek opgehou spot het. nou ja, as dit die geval is, gaan ek nog 3 weke wag :tmi: so ek is maar baie geduldig daaroor, en dinge moet nou maar gebeur op sy eie tyd. ek gaan nou nie verder daaroor top nie.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238819 by Hopeful
Bea, agene ek is bitter jammer om te hoor jou dogtertjie dis niks lekker nie. Sterkte vir julle!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238815 by Bea
Hi almal

Naomi, yay vir die onverwagse KI en sterkte vd 2ww.

Hopeful - baie mooi telling - dalk is daar nog twee!

Sterkte Stella, hou moed. Bly jy het n lekker nwk gehad.

Zarah, lekker rus die af-maand, dis altyd goed.

Debs, bly als gaan goed met die swangerskap.

Snoekie, hoop jou verkoue is beter Sondag.

Ons naweek was kort geknip. My dogtertjie het n effense hoesie gehad, maar toe kry sy baie hoe koors. Ons het vroeg Sondag terug gekom en gister die pediater gesien. Sy is toe opgeneem in die hospitaal met bronchitis en middeloorontsteking. Sy is ook al 24 uur op suurstof. Bloedtoetse het gewys aaklige ou RSVirus. Sy het ook twee verskillende soorte bakteriee in haar longe. Arme kind - sy het gister so hard probeer om dapper te wees. Die trane rol oor haar wange, maar daar kom nie n geluid uit nie. Sy moet tot ten minste Vrydag in die hospitaal bly en dan nog twee weke tot n maand herstel by die huis. Ook maar goed AF is nog nie hier nie, want ek weet nie hoe ons sou cope met alles nie.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238814 by Bytjie
Snoekie jou baba is regtig oulik. Wanneer join jy ons weer op die TTC paadjie :lol:

Bea het AF al opgedaag?

Zettie, Zettie kom in oor en uit. Hoe gaan dit met jou.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238789 by Snoekie
Hallo Dames,
Ek is vrot van die verkoue, en nou is dit nog Anja is in seening die Sondag... Hoop maar die Mamma gaan nie met 'n rooi neus voor die gemeente loop staan nie.

Naomi,
Jippee vir daai mooi Femara Follie. Ek het net so mooi gestim op Femara. Sterkte met die 2WW wat nou voorle en soos jy se, moet nie dat ander mense se dramas jou aandag aftrek van dit wat belangrik is nie!!

Hopeful en Debs,
Goeie gees oor die naarheid. so aaklig soos dit is, dit gee mens geruste hart dat alles reg verloop.

Hopeful,
Daai telling van jou het baie mooi geklim!

Stella,
Jammer AF het nognie haar gesig kom wys nie, maar ek is bly jy het jou Birfday geniet.

Zarah,
Jammer om te hoor dat dinge jou so bietjie onder gekry het!
Geniet die af maand, want volgende maand is die begin van groot dinge vir jou.


AFM,
Nie veel verdere nuus as die snot neus nie!

Hier is foto'tjie van Anja saam haar woef, Sasha.



Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account