× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago - 13 years 3 months ago #238875 by Bea
Hallo almal

Hopeful, dis darem so opwindende tyd! Ek weet die wag is lank, maar voor jy jou oe uitvee sien jy daardie hartkloppie(s).

Naomi, ai die wag is rof! Sterkte! Ja, ek het ook krampies na my KI's gehad.

Ai Stella, dit raak darem nou lank, shame man. Ja, bel die dr en maak n afspraak. Ek het laas soveel beter gevoel toe hulle gekyk het (al is dit nou vir verskillende redes).

Welkom lagogies, hoop jy kry gou daai BFP.

Zettie, lekker, geniet dit!

Dankie vd wat gevra het, dit gaan baie beter met my dogtertjie. Sy is gisteraand vd suurstof af, borsie is oop en sy kan groot miskien vanaand al huis toe gaan. Ons wag nou vd pediater. Nog geen AF nie - dis nou al 21 dae!!! Ek moes mos eintlik weer vir n scan gaan hierdie week, maar kon nie. Sal beslis vlg week gaan.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238874 by StellaK
dis 'n "deal" Naomi. hehe :laugh: :silly: :laugh:
ek sal dalk sommer more 'n afspraak maak vir erens oor 2 weke. dan kan ons sommer 'n sonar doen ek defnitief seker maak dat als nog reg lyk.

geniet die aandjie julle
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238873 by Bytjie
Baie dankie StellaK.

Miskien is dit 'n goeie ding dat jy bietjie wag. My dr het gesê liggaamlik genees jy gou maar sielkundig vat dit langer. Omdag ek nie op my eie AF kry of ovuleer wou hy my vir 3 maande laat rus, maar na die 2de maand het ek vir provera gevra en hier TTC ek nog steeds. As jy kan uithou, kontak jou dr 2 maande na die miskraam, so dan het jy nog 2 weke oor en dan het ek en Hopeful nog 'n maatjie vir die TWW.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238872 by StellaK
Zetti, dit klink mos nou na groot pret. jy moet dit baie geniet.

Hopeful, Naomi, baie sterkte vir die gewag. weet net dat dit wel die moeite werd sal wees :heart:

Naomi, ek weet nie of ek so lank wil wag nie. maar my man dink ook ek is nou te haastig. dit is wel more al 6 weke na MC. sal dalk tog in volgende week di dr bel.
maar ek dink nou nie meer so baie daaroor nie, het vrede gemaak met tyd en ek wil nie he iets waaroor ek geen beheer het moet nou nog stress bring nie.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238871 by Bytjie
LOL Zarah ek dink Google is al moeg van my. Wou juis vir jou vra of jy enigsins iets gevoel het na die KI. Maandag was die krampies erg, maar dis nou klaar, het net amper soos 'n drukking op my blaas, weet nie of ek my verbeel nie maar iets is defnitief nie kosher nie. Dis nie seer of so nie net ongemaklik genoeg dat ek bewus is daarvan.

Julle ek is mos 'n POAS addict. Daar is nog 2 toetsies in die kas maar DH hou dit met valk oe dop, maar ek het nog 5 OPK's kan ek nie intussen op hulle pieps nie :silly: .

Zettie dit klink lekker.

O ja Hopeful, wag maar tot jou 7 weke scan, want as jy nou gaan en jy sien 1 of 2 sakkies maar hoor nie 'n hartklop nie dan bekommer jy jouself weer vrek daaroor al weet jy voor jou siel dis heeltemal te vroeg vir daarvoor. Ek het verlede jaar te vroeg gegaan en moes elke week terug en daai week se wag tussen in was hel. Geniet jou swangerskap en elke nuwe ervaring wat dit meebring, as jy jou oe uitvee dan is jou scan datum hier

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238868 by zettie
Zarha ek hou dit by die Ruby Bar by Chrystal Towers daar by Canal Walk, Casino Themed partytjie het Casino tafel gehuur. Ek sien baie uit daarna.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238865 by Zarah
Hi almal

NaomiB!!!! Is jy al moeg ge-google? LOL! Hoe voel jy? Ek het mos krampies gehad na my iui.

zettie, gaan jy iets by die huis doen? jy moet dit gate uit geniet.

welkom by ons lagogies. eks so jammer oor al die BFN's :-(

Hopeful, geniet elke oomblik

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account