× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 months ago #239009 by StellaK
Goeie middag vriendinne,

hoe gaan dinge by julle?

Debs hoe het dit gegaan met die scan?

Niks nuwe nuus hier by my nie. ek is nie baie lus vir werk vanmiddag nie, en ek het 'n klomp goed om te doen, nou sit ek eers en 'n plek soek vir 'n naweek weg. :silly: :lol: :silly:

hoop almal het 'n heerlike dag

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238996 by Bytjie
Zarah ek en DH het ooreengekom dat ek Saterdag (12DPIUI) gaan toets, maar soos ek myself ken spat daai eerste toetsie seker al Donderdag oggend :lol:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238995 by StellaK
Goeie middag dames,

Bea, baie bly jou AF het ook gekom. nou begin daar 'n baie interessante tydjie vir jou. voor jy jou oë uitvee het jy jou BFP :woohoo:

Debs, ons glo dat als sal goed gaan more.

hoop dinge gaan goed by almal
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238992 by Zarah
Hi almal

Bly om te hoor AF het opgedaag vir die wat gewag het.
Naomi, wanneer toets jy?

Jammer eks so afwesig. Werk baie besig en eks moeg! Sal julle laat weet wanneer IVF siklus begin

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238991 by Bytjie
Julle ons almal wat so sukkel en swaarkry met TTC is weer mal die week want hier gaan nog 'n :woohoo: vir Bea se AF :lol: . Ek's bly sy's hier en nou is jou aandag weer op die regte plek.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238988 by Bea
Julle!!!!!! AF is hier! Vanoggend gekom - so Donderdag is CD3 scan - en hopelik kan ek begin met IVF!! Daar was mos laas 'n groot sist op my regter eierstok (darem nie 'n endometrioma nie), so ek hoop die is nou weg sodat ons kan begin stimm!

Stella, bly jou AF het ook gekom! So ons is nie te ver uitmekaar nie :)

Hopeful - sjoe, jy moes groot geskrik het. Ek is bly dat dit toe "niks" was nie. En al is dit te vroeg om die hartkloppie te sien, kon julle darem sien die vrugsakkie is op die regte plek. Een van die dae hoor jy daai hartkloppie. Vat dit rustig xxx

Debs - geniet die scan more, dis darem so spesiaal x Hoop jy kan darem nou 'n breek vat van die swottings?

Naomi, hoe hou jy nog uit met die wag? Sterkte

Zarah, Zettie, Andie, Dellie, Lagogies - hallo julle. Hoe gaan dit?

Baie dankie almal - my dogtertjie is gesond en by die huis - dit was so lekker om weer van Vrydagaand af almal onder een dak te hê. En nou kan ek met 'n geruste hart fokus op die IVF.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #238961 by Bytjie
Hallo almal.

Hopeful, jammer om te hoor julle was die skrik op die lyf gejaag die naweek maar ek is bitter bly dat als darem ok is nou.

Debs, sterkte met jou afspraak more en als sal goed afloop. Hoop die moegheid takel jou nie te veel af nie.

Lagogies, dankie en julle het darem lekker seats gehad dat julle die drie so mooi kon gesien het.

Zettie, jou jy nog steeds partytjie?

Zarah, Bea, StellaK, Delie, Lalie, Andie, Blommie en al die ander hoe gaan dit met julle.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account