× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #238924 by StellaK
goeie more dames

hoop almal het 'n lekker naweek gehad en geniet die nuwe week wat nou voorlê.

My AF het nou uiteindelik opgedaag. het Vrydag laatmiddag begin spot en saterdag AF. so nou kan ek weer uitkyk vir OV :cheer:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238903 by Bea
Hi almal

Zettie, baie geluk. Hoop al jou drome word vanjaar bewaarheid xxx

Dellie, bly jy voel beter na die lap en sterkte vir jou afspraak - jy sien seker vreeslik uit na n PVA.

Stella, dankie, my dogtertjie is ontslaan - so bly om by die huis te wees. Vier nagte in die hospitaal was regtig erg - maar dis nou agter ons. Ek het natuurlik heel week niks aan AF of IVF gedink nie... Hehe - sal vlg week weer fokus! Het jy al jou dr gebel vir n afspraak of gee jy dit nog tyd?

Zarah, ek hou duimvas vir n natuurlike BFP vir jou! Maar andersins sien ek hoe ek en jy nog saam IVF doen vlg maand. 'n BFP verrassing klink awesome - ek kan seker n toets doen *grappie*

Lagogies, geniet die rugby.

Naomi, dankie, hoe hou jy uit met die 2ww?

Lekker naweek almal!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238887 by StellaK
Goeie more dames,

Zettie, baie geluk met jou verjaarsdag. mag die volgende jaar vir jou net mooi dinge inhou :heart:

Lagogies, geniet die rugby.

lekker om van jou te hoor Dellie. bly dit was nie so erg nie en dat jy weer op die been is. nou hoop ons dat als van hier af sommer maklik vir jou sal weeg. groot drukkie vir jou.

Bea, baie bly jou dogtertjie is beter. ek kan net dink hoe aaklig dit moet wees om 'n kind in die hospitaal te he. sterkte daar

Zarah, bly dat jy positief is. nou is daar ook baie om weer na uit te sien.

geniet die lekker vrydag en ek hoop almal het 'n lekker nawekie
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238885 by Zarah
More dames

zettie, dit klink awesome! Jy moet jou verjaarsdag geniet en mag die jaar voorentoe net seeninge vir jou inhou :heart:
NaomiB, ek het met die eerste KI nogals erg krampe gehad die eerste paar dae. Die 2de KI was n breeze. Eks eintlik spyt ek het nie gaan werk agterna nie. Sterkte met die 2WW crazies! probeer om die naweek te ontspan en nie elke ding te google nie (ek moet laaste praat) :whistle:
Dellie! Jou woefie is pragtig! Ek is bly jy herstel so mooi. Het die Dr enige iets gevind daarbinne? Die skouer pyn is normaal. Dit is van die gas wat hulle in jou sit en dan druk die diafragma op n spier.
Lagogies, jy moet die rugby geniet.
bea, ek is bly jou dogtertjie is ook beter... ek hoop AF maak sy verskyning OF dalk is daar n BFP wat wag! :woohoo:
Stella, sterkte met jou wag..

AFM: Nie veel my kant nie. ek drink maar die fertomid al doen ons nie KI die maand nie.. Miskien kry ons n verassing (yeah right!). En dan vlg maand is IVF :ohmy:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238882 by Bytjie
Hallo almal, uiteindelik is dit Vrydag :rock: gedog die week kry nooit klaar nie.

Gelukkige, geseende verjaarsdag Zettie, mag jou grootste wens waar word. Geniet die partytjie.

Dellie, ek is baie bly die operasie was toe nie so erg nie en dat jy sommer baie gou beter gevoel het. Ek sien jy's in die 3WW vir 10 Julie :lol: . Ek hoop julle BD sessie bring positiewe resultate.

Geniet die rugby Lagogies.

Bea, ek hoop die dr kan vir jou meer duidelik gee as jy volgende week gaan.

Aan al die ander hallo en julle moet almal jul naweek met oorgawe geniet.

Lekker werk op hierdie laaste dag van die week :woohoo:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238881 by Dellie
Hallo al julle pragtige dames!

Hopeful - so verskriklik bly vir jou BFP! Geniet elke oomblik en wens vir jou 'n gesonde swangerskap toe! :heart:


Lagogies - baie welkom hier! Ek is ook maar nog nuut hier maar glo my, almal hier is baie nice en jy kan altyd jou hart hier uitstort want dis mense wat verstaan!

Zettie - geniet die partytjie baie!

NaomiB - mag hierdie jou BFP wees! Ons hou duimvas :heart:

Jammer dat ek MIA was. Ek is vandag weer terug by die werk na my Lap en Ovarian drilling. Julle, ek was baie bang - ek het nog nooit 'n operasie gehad nie en het nie geweet wat om te verwag nie. Maar dit was toe glad nie so seer soos wat ek gedink het dit sou wees nie - ek het net vreeslik skouerpyn gehad vir omtrent 4 dae. En ek het infeksie in my naeltjie gekry - dis darm nou beter en drink nog antibiotika daarvoor. Verder is die snytjies baie mooi en behoort nie merke te los nie. Ek sien die dr weer die 10e Julie en sal dan weer hoor wat my volgende stappie gaan wees. Ek het 2 dae na die operasie bloeding gehad vir so 4 dae- weet nie of dit van die operasie was en of dit AF was nie. En ek toets elke dag vir ovulasie - laasweek het ek 'n positiewe resultaat gehad maar ek het dit al voorheen ook gehad waar ek in werklikheid nooit geovuleer het nie. Ons het maar in elkgeval geBD. Net vir ingeval!

Lekker naweek vir julle!

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238879 by Lagogies
Dankie almal ek voel sommer klaar welkom!

Hopeful en Debs geniet elke oomblik van jou swangerskap. Dis so lekker met sonar 'n skelm kykie na die mensie in jou.

Zettie geniet jou verjaarsdag.

Naomi, Bea, Lalie, Zarah, Stella en al die res. Ek hou duim vas dat 2014 vir almal pienkvoetjies sal oplewer. *Baby dust*

Gaan Saterdag Springbokke teen Samoa kyk saam met ML. Geborg deur klient # super excited#

E:-)

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account