Hallo julle, hoop julle almal geniet die afdag.
My DH het die dokter heeltemal verkeerd verstaan Woensdag, daar was net 1 follie en dit was 11mm groot. Met my scan Saterdag het daai follie gegroei tot 21mm en net daar besluit die dr om KI te doen. DH het my Saterdag nag 12uur met die ovitrelle ingespuit ( hy was baie oulik dit was niks seer nie) en KI is vandag 12uur gedoen. Dr se ons moet vandag, more en oormoreMy DH het die dokter heeltemal verkeerd verstaan Woensdag, daar was net 1 follie en dit was 11mm groot. Met my scan Saterdag het daai follie gegroei tot 21mm en net daar besluit die dr om KI te doen. DH het my Saterdag nag 12uur met die ovitrelle ingespuit ( hy was baie oulik dit was niks seer nie) en KI is vandag 12uur gedoen. Dr se ons moet vandag, more en oormore BD.
Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP