× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #238959 by Debs
Ag jy is oulik Lagogies! Welkom hier en ek hoop jou bfp is ook omi draai!!

Bea: so bly jou dogtertjie is beter. So iets gooi darem als deurmekaar, shamepies man.

Zettie, Zarah, Lalie, Hopeful, Andy, Blommie liefde vir julle almal en as ek iemand vergeet het!

Afm: gaan nog aan. Dis als baie exciting maar scary. Het more 12:20 weer n scan asb bid saam met my dat als nog goed gaan asb?xxx

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238957 by Lagogies
Hi

StellaK - ons tel saam met jou die daggies fxfx

Hopeful - baie bly dinge lyk nog goed. Pas jou mooi op

Debs - bly dit gaan goed met peanut

Bea - bly sus is beter

Naomi - sterkte vir vlge 7 daggies.fxfx

Almal by wie die tannie kuier, ons hoop die maand join julle Debs en Hopeful met BFP
Sticky baby dust vir almal:)

Lekker week v almal

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238956 by Lagogies

Die Habana drie reg voor ons

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238953 by StellaK
Naomi, baie sterkte vir die wag. hoop die week gaan vir jou sommer vinnig om.

Hopeful, jammer oor die slegte naweek. kan my net indink hoe het jy gevoel. dit gaan ook moeilik wees om nie die hele week te sit en stres nie. jy moet maar hard probeer om nie te veel te stress nie. en geluk dat jy nou weet van die 1 baba'tjie.
ek glo jy sal 'n gesonde swangerskap he.

Debs, baie sterkte met die besige skedule. dit gaan maar rof op jou lyf wees, so jy moet souself baie mooi oppas, en doen mar moeite om so nou en dan net bietjie stil te sit en te rus

:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238949 by Debs
StellaK: jippeeee!! Is so bly!! Amper OV tyd vir jou dan hehehe!!

Hopeful: ai vriendin dit is nie lekker nie :( ek wil wel vir jou noem en ek weet dit maak die worry nie helemal weggaan nie. Maar spotting in 1e trimester is heel algemeen. Soms is dit implantation bleeding en soms se hul dis sommer ou bloed etc. my vriendin het op 5 weke begin spot en als is fine nou (sys twee dae na my due). Dis amper amper tyd dan kan jy die hartkloppie sien dit is amazing!! Hoeveel wekies is jy nou? En wanne is j die date?

Hoop dit gaan rustig met julle almal groot askies dat ek nie so gereeld hier kom inloer nie kry darem als per epos so lees almal se posts! Die moegheid slaat vir my nou hehehe en tussen die voltyds werk en voltyds swot met klasse elke aand gaan dit bietjie rof!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238936 by Hopeful
More almal,

Bea ek is so bly dat jou dogtertjie beter is. Ek verneem sy is nou al by die huis? En AF het die al verskyn?

Zettie, hoe was die party? Ek hoop dit was n wonderlike aand vir jou!!!

Stella, dis AWSOME oor AF ek hou stuif duim vas dat die jou maand is FXFXFXFX

Naomi, voorspoed met die TWW ek weet dit is aaklig maar hou moed en hou so lank jy kan uit. Onthou maak nie saal wat jy lees op die internet oor mense wat accurate HPT op 8/9DPO dit is nie regtig so nie en mens moet maar wag. Onthou ek was onnodig ongelukig oor die fals BFN wat ek gekry het met die IVF cycle.

Dellie, ek is bly alles het darem goed gegeaan. Hoor maar by jou dokter of daai kon AF gewees het? Wat is julle PVA nou try hulle nou maar eers home plan?

Lagogies, het jy toe die naweek se rugby geniet :)

Andie hoe gaan ding jou kand? waar in jou cycle is jy nou en waneer is jou IUI?

AFM: Ek het n vreeslike naweek gehaad. Julle ek was in my lewe nog nie so bang nie. Ek het saterday begin Bruin afskysal in my onderklere en ook as ek affee. Ek was seker dit was die begin van die einde gewees en het my ontrend dood gehuil. DH was in net so toestand. Ons was toe ongevalle toe en hulle doen toe n scan. Daar op kon ons bebaal dat daar net een vrug sakkie is. So die vermoede is dat die afskydsil is die ander embryo wat ingeplant was. Ek vermoed dat die ander embryo nooit gevat het nie wand reg van die begin af het ek net diep binne my geweet dis nie n tweeling nie.
Dit was nog te vroeg om te kan sien of daar n hartklop is in die vrug sakkie en sal nou moet wag tot volgende week en maandag om dit te bepaal. Die dokter wil het ek moet dit nou rustig vat en kalm bly.
Dit gaan nou beter en die bruin is nou weg. Ek dank net die Vader dat Hy by ons was en my baba nog daar is. Dit gaan nou baie beter en is nou weer baie positief.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238926 by Bytjie
Hallo julle almal,

Stella dis wonderlike nuus.

Bea eks baie bly jou dogterjie is baie beter en by die huis. Andersins hoe gaan dit jou kant?

Zettie, hoop jy's lekker verjaar en partytjie gehou.

Zarah ek hou styf duim vas vir daai miskien verrassing die maand.

Ek is vandag 7DPIUI en die geduld is amper op

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account