× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #238711 by Bytjie
:silly: :woohoo: :rock: VEELS GELUK HOPEFUL!!!!!!!!!!!!!!! :silly: :woohoo: :rock:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238710 by zettie
:woohoo: :woohoo: :woohoo:

Baie geluk Hopeful so bitter bly vir jou :heart:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238709 by StellaK
Dis absoluut fantasties Hopeful!!!!!!!! :woohoo: :woohoo: :woohoo:
baie baie geluk!!!! ons gebede is verhoor. sooooooo vrek opgewonde saam met jou
so, wanneer gaan jy vir 'n sonar?

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238708 by Hopeful
DIT HET GEWERK BETA TELLING 116 EK KAN DIT NIE GLO NIE ALLE EER AAN ONS GOD EN VADER!!!!!!!!!!!!!!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238699 by Hopeful
Ohja en BAIE BAIE dankie vir almal se boodskappe!!!! Julle is awesome en dit betekn die werld vir my.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238698 by Hopeful
More Julle,

MMCC, ek dink aan julle in die teid

Bea ek dink dit is n great plan om weg te gaan vir die naweek hoor!!!!

Stella Happy B-Day vir More en ek kan verstaan dat jy nie will vees vuur nie maar try om tog die seeing van die dag te geniet. Groot drukkie vir jou.

Zarah, sien jy al uit na die naweek weg. Ag ek is mal oor Hermanus was nogal sad dat ons nie daar kon om gaan toe ons nou in die Kaap was nie.

AFM: Het vanogend gegaan vir Bloed toetse en wag nou maar. Ek weet glad nie hoe ek voel of hoe om te voel nie. Ek hoop net ek kry die uitslae vandag en hoef nie tot more toe te wag nie. Ek bid dat God my sal genadig wees maak nie saak wat die uitslae is nie alles is in Sy hande en Sy plan.

Ek sal julle op hoogte hou maar as julle nie vandag van my hoor nie moet nie panic nie dis dalk net dat ek nie die uitslae het nie.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238693 by StellaK
Goeie more julle

Hopeful, dit gaan seker vir jou vreeslik lank voel om vandag vir daai toets uitslae te wag. mag dit die baest nuus ooit wees as jy daardie uitslae terug kry.
FXFXFXFXFXFXFXFXFX!!!!!!

Bea, eks bly jy voel beter.

MMCC, ek hou jul hele familie in my gebede.

hallo aan al die ander

ek wag ook maar geduldig. ek moet nou vandag baie moeite doen om my kop reg te kry, as dit dan nou nog 2 weke gaan vat, dan is daar seker niks wat ek daaraan kan doen nie.
ek verjaar more, en dan wil almal net opgewonde wees en niemand kan verstaan dat ek nou nie juis my verjaardag wil vier nie (daar is nogal baie mense wat nie weet van my MC nie)
so ek sal maar net vandag myself moet voorberei vir die gedoente....hehehe

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account