× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #238614 by Bytjie
Baie, baie geluk met jou verjaarsdag. Hoop jy word lekker bederf vandag. Dis nog heeltemal te vroeg om te toets maar ek hoop dat jy 'n BFP op 'n HPT as belated present kry ;)

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238612 by StellaK
Zarah, baie baie geluk met jou verjaarsdag!! hoop tog dat jy 'n spesiale dag sal he.
die vroegste wat van die "early detection" HPT sal toets is 10 dae (as ek nou reg onthou). sterkte vir die wag.
FXFXFXFXFXFX!!!!!!!

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238609 by Zarah
More dames

So, vandag is ek 36 jaar oud! Voel maar soos net nog n dag. Ek is natuurlik n HPT addict en net omdat dit my verjaarsdag is, het ek getoets. BFN :cry: Ek is 8DPIUI. Ek weet dit is vroeg maar wats die kanse??? :(

Bea, ek sou LANKAL my FS harass het! Ek kan my nie inhou met sulke goed nie en wil weet wat aangaan. Het jy dalk al op n stokkie gepieps? Die Visanne is nie 100% birth control nie!

Naomi, jy gaan die mooiste follies more het :heart:
Debs, eks bly als lyk goed.
Zettie, ek is baie jammer oor die BFN

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238607 by Bytjie
Bea mail hom, om 10 dae geduldig te wees en nadat hulle gesê het 3 dae wil gedoen wees. Sy antwoord kan jou tog net gemoedsrus gee.

Jong ek's eintlik bietjie bang vir more se sonar, maar terselfder tyd is ek ook excited. Gelukkig gaan ek vroeg, ontvangsdame het gesê ek moet so oor 8 daar wees, hulle gaan my insqueeze ;)

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238604 by StellaK
ja nee kyk Bea, dit is omtrent aaklig om vir die heks te sit en wag :tmi: :headbang:
mail dadelik jou FS, dalk het hy vir jou 'n goeie antwoord

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago - 13 years 3 months ago #238601 by Bea
Môre almal

StellaK, ai, ek wag ook nog saam met jou vir AF. Die ou koei... Ek hoop daai steekpyne is 'n teken dat sy vinnig vir jou sal kom.

Naomi, jy sien seker al baie uit na môre - groei follies groei :-)

Debs - dis fantasties, so bly om te hoor. Ek wens jou ook 'n gesonde swangerskap toe.

Hopeful, hoe voel jy vandag? Sterkte vriendin, ek dink regtig die heeltyd aan jou.

Zettie, jammer oor jou BFN.

Zarah, hoe gaan dit vandag? MMCC en al die ander, hoop dit gaan ok.

AFM: Dink julle dat simpel wees om die FS te mail en net hoor hoe lank ek moet wag vir AF? Want die suster het gesê 3 dae - en dit is nou al 10 dae...

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238597 by StellaK
Goeie more almal,

die winter het nou volstoom gister die hoeveld geslaan, ek sit en vrek van die koue hier in my kantoor. dit help seker nie om te kla nie, want dit gaan nog lank koud wees :silly:

Debs, dis fantastiese nuus, eks bly als lyk goed daar. ek kan net dink hoe spesiaal was dit om die hartjie te sien klop. jy moet jouself baie mooi oppas.

Hopeful, Lalie, hoe voel julle vandag?

Zarah, MMCC hoop dinge voel al so bietjie beter vir julle families :heart: ek dink so baie aan julle.

hallo en 'n drukkie vir almal van julle

AFM, steeds geen AF. het gister sulke steek pyne gehad in die omgewing van die linker eirstok. dit is vir my vreemd, het nog nie sulke pyne gehad naby AF nie.

geniet die dag

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account